Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Verbruikers-word-mislei

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

‘Verbruikers word mislei’

 
Foto: THEUNS BOTHA
Foto: THEUNS BOTHA

Suid-Afrikaanse verbruikers word mislei wat kos- en kragpryse betref, sê mnr. Mike Schüssler van Economosts.co.za. Hy het die Nasionale Verbruikersforum verlede week in Midrand toegespreek.

Schüssler sê kospryse styg met sowat 10% op verbruikersvlak. Hy is krities oor elektrisiteitpryse en sê nuwerhede betaal lae pryse terwyl middelklas-verbruikers se kragkoste van 1996 tot vanjaar verdriedubbel het. Munisipaliteite maak winste van net minder as 100% op water en elektrisiteit.

Hy meen Eskom diskrimineer teen middelklas-verbruikers. Eskom verkoop krag teen goedkoper as basiese koste aan internasionale kliënte, maar Suid-Afrikaners betaal jaarliks meer en meer. “Dit is nie korrek om te sê ons het die goedkoopste elektrisiteit in die wêreld nie. Sê eerder vir ons, ons bedryf het die laagste pryse in die wêreld. Hoe kan ons elekrtisiteit teen ’n derde van die prys uitvoer wat ons eie verbruikers betaal en dan vir nóg 34% vra?”

Schüssler meen dat leuens aan verbruikers vertel word. Die skuld vir hoë kragpryse is op duur koolpryse geplaas, maar dié pryse het met tussen 60 % en 70 % gedaal. “Daar word leuens vertel. Die feit is dat Eskom met sy pryse diskrimineer.” Talle mense in Suid-Afrika betaal nie vir elektrisiteit nie, maar die middelklas word gedwing om ekstra te betaal en om bedryfsgebruik te dek.

“Munisipaliteite sê hulle sien om na die verbruiker, maar dis goedkoop praatjies. Die Regering behoort ook te weet wat verbruikersregte is.”

Bron:
Fin24.com, Fin24 artikel 2

22 Junie 2009

0
 
 
  • 1723 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Delmas-boer wen bande
  • Water
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction