Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Verslag-oor-suur-mynwater-aanvaar

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Verslag oor suur mynwater aanvaar

 

Die Kabinet het die voorstelle en die verslag wat ‘n spesiale taakspan oor die suur mynwatersituasie op die Witwatersrand bekend gestel het, aanvaar.

Luidens ‘n berig op Engineering News Daily sê mnr. Jimmy Manyi, woordvoerder vir die Kabinet, die verslag sal Donderdag (24 Februarie) openbaar gemaak word.

Mnr. Pravin Gordon, Minister van Finansies, gaan na verwagting Woensdagmiddag (23 Februarie) bekend maak watter finansiële oplossings vir die situasie oorweeg word. Volgens die berig is fondse reeds beskikbaar om die situasie in die westelike mynkom, waar suur mynwater reeds in riviere inloop, aan te spreek.

‘n Pompstasie sal voor Maart 2012 in plek moet wees om te keer dat suur mynwater uit die sentrale mynkom uitloop. Manyi sê die Kabinet het ook ooreengekom dat verdere aandag gegee moet word aan die moontlikheid van omgewingsbelasting.

Afsonderlike aandag

Mnr. Trevor Manuel van die Nasionale Beplanningskommissie sê daar sal afsonderlike aandag aan die westelike, sentrale en oostelike mynkomme gegee word, aangesien die erns van die situasie by elke mynkom verskil. Hy sê daar is nie rede tot paniek nie. Kanale word reeds gebou om die suur mynwater wat sedert 2002 uit die sentrale mynkom syfer, te herlei.

Volgens Manuel moet daar ook dringend aandag gegee word aan ‘n pompstasie om die situasie in die sentrale mynkom aan te spreek.

Voorstelle

Van die voorstelle sluit in:

1.    Die toepassing van vloeivertragings om die vlak van uitvloei uit die     mynkomme te verlangsaam.

2.    Verlaging van koste vir die hantering van suur mynwater.

3.    Verbetering van watergehalte deur korttermynneutralisasie en die verwydering van metale.

4.    Verwydering van soutladings in riviere moet op die lange duur oorweeg word.

5.    Verbeterde monitering van die situasie en navorsing om besluitneming oor suur mynwaterhantering te rig.

Bron: Engineering News

23 Februarie 2011

 

0
 
 
  • 1335 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Alani Janeke 
23 Feb 2011 14:55

Laat berig: Alani Janeke - Minister Pravin Gordon het tydens sy begrotingsrede aangekondig dat 'n bykomende R3,6 miljard in die 2011/12 geldjaar op water-infrastruktuur en -dienste gespandeer sal word - dié fondse sal ook aangewend word vir die bekamping van suur mynwater en dekantering by die onderskeie mynkomme.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Agri Mpumalanga gelikwideer
  • Ywerige Stadsjapie soek hulp asb
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction