Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Vertragings-met-invoertariewe-onaanvaarbaar

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vertragings met invoertariewe onaanvaarbaar

 
NICO VAN BURICK

Graan SA het die departement van finansies oor die vingers getik oor onnodige en onverklaarbare vertragings met die aanpassing van invoertariewe op koring en mielies.


Ná 'n gesloer van meer as vyf maande, is 'n invoertarief van R32,80 op koring eers onlangs in die Staatskoerant afgekondig. Die formule vir koring het reeds op 21 Januarie getoon 'n tarief van R32,77 moet op ingevoerde koring gehef word. Op 15 April het die tarief weer verander en dit behoort nou al R105,50 te wees.


Graan SA se verwagting was dat die departement eerder die jongste tarief sou aankondig. As internasionale prysvlakke gehandhaaf word, behoort die tarief volgens die formule binnekort vir 'n derde keer verhoog te word.


Volgens die formule vir mielies moes 'n tarief van R16,52 reeds sedert 15 April in werking gewees het.


Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA, sê graanboere kan nie aanvaar dat die owerheid maande nodig het om die veranderings in invoertariewe administratief af te handel nie.


"Suid-Afrikaanse boere kry feitlik geen bystand van die staat nie en tariewe is die enigste instrument om hulle in 'n mate teen gesubsidieerde invoere te beskerm. Die tydige afkondiging van tariewe is nie slegs noodsaaklik vir die geldelike oorlewing van boere nie, maar speel ook 'n belangrike rol in die welvaart van 'n gebied waar die koring- en mieliebedryf die ruggraat van die ekonomie is."


Mnr. Botma sê tariewe word gegrond op 'n ooreengekome formule wat al jare gelede deur die staat goedgekeur is. Op- en afwaartse veranderings vind outomaties volgens dié formule plaas en moet net deur die Departement van Finansies in die Staatskoerant gepubliseer word ná dit deur die Internasionale Kommissie vir Handelsadministrasie bekend gemaak is.


Hy sê gereelde versoeke van Graan SA, asook ander betrokkenes in die bedryf, om 'n administratiewe prosedure vir 'n vinniger verandering van tariewe daar gestel te kry, val steeds op dowe ore.


18 Julie 2003

0
 
 
  • 1164 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Ergste vloed in geskiedenis'
  • Uiterste koue tref binneland
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction