Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Vervoer-staking-kan-landbou-ontwrig

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vervoer: Staking kan landbou ontwrig

 
Deur ALANI JANEKE

Die landwye vervoerstaking kan die landbousektor - asook die voorsiening van voedsel aan winkels - ontwrig, sê dr. John Purchase, hoof van die Landboubesigheidskamer (LBK).

“Landbou-logistiek speel ‘n baie belangrike rol in die vervoer van byvoorbeeld grane na verwerkers. Dié staking gaan nie net die vervoer van landbouprodukte na verwerkers ontwrig nie, maar dit kan ook groot implikasies vir die voorsiening van varsprodukte soos vrugte, melk en groente aan winkels beteken,” sê hy.

Dié staking is aangekondig nadat werkers in die bedryf ‘n loongeskil met werknemers verklaar het.

Purchase skat dat die geraakte partye gebeurlikheidsplanne in plek sal hê, maar hy sê dié staking kan ‘n impak op die voorsiening van voedsel hê, “en almal is bekommerd daaroor. Dis jammer dat hulle dít wil doen in ‘n tyd wat die land ‘n goeie beeld aan die buitewêreld en oorsese besoekers moet stuur. Dié tydsberekening laat veel te wense oor!”

Purchase meen dat stakings in die land onder die loep geneem moet word. “Daar is baie stakings. Kyk nou maar na die munisipale stakings. Daar het al soveel van hulle plaasgevind en elke keer het dit ‘n uitwerking op dienslewering. Êrens moet ‘n streep getrek word!”

Intussen berig Sake24.com die staking by Transnet dreig om die land se brandstofverskaffing te ontwrig. Ludiens die berig kan die staking ook spoorvervoer van sleutel-kommoditeite, soos ystererts en die verskaffing van steenkool aan kragstasies en voertuie, ontwrig.

Bron: Sake24.com

10 Mei 2010
 

0
 
 
  • 2112 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Waarom is boere so stil?
  • Gedagtes ....
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction