Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Verwyder-eers-indringerplante

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Verwyder eers indringerplante

 
NICO VAN BURICK

Regte is gekoppel aan verantwoordelikhede. Daarom behoort grondeienaars verplig te word om indringerplante op hul grond uit te roei voordat hulle toegelaat word om grond te verkoop, het dr. Guy Preston, 'n direkteur van Suid-Afrika se Werk-vir-Water-program, op 'n internasionale kongres vir onkruidwetenskaplikes in Durban gesê.


Die gedagte dat grondeienaars verplig moet word om indringerplante op hul grond uit te roei, word reeds jare lank versprei. In sommige gevalle is die koste vir die uitroei van indringers hoër as die grondwaarde.


Preston het die Regering oor die Werk-vir-Water-program geadviseer. Altesame 17 500 mense is by dié program betrokke en meer as R400 miljoen word jaarliks daaraan bestee.


Prof. Charlie Reinhardt, voorsitter van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Onkruidwetenskap (SAVO), wat die kongres aangebied het, het gesê as ál die indringerplante in die land saamgevoeg word, sal dit 10 miljoen hektaar bedek. Dit is gelykstaande aan die grondoppervlak wat vir produksie benut word.


"Wat onkruid betref, staar die land groot uitdagings in die gesig. Suid-Afrika se eiesoortige biodiversiteit word hierdeur bedreig."


Dr. Chris Mulder, kongresorganiseerder, het gesê dié byeenkoms van die Internasionale Onkruidwetenskapsvereniging (IWSS) is 'n eerste vir Suid-Afrika en Afrika. "Die ontwikkelende wêreld is die bewaarders van die grootste deel van die wêreld se biodiversiteit, maar die vermoë om die natuurlike hulpbronne volhoubaar te benut en mense te voed, skiet dikwels tekort."


Sowat 500 afgevaardigdes vanoor die hele wêreld het die kongres bygewoon.

2 Julie 2004

0
 
 
  • 2571 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Landbou s
  • Landbou-salarisse styg
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction