Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Vier-boere-dien-op-lnr

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vier boere dien op LNR

 
JAN CILLIERS

Vir die eerste keer is vier kommersiële boere as lede van die Landbounavorsingsraad aangewys. Verlede jaar was daar net een, mnr. Japie Celliers van Ermelo, in die raad. Daar is ook nou tien raadslede, pleks van die vorige agt.


Die boere wat aangestel is, is me. Ansora Geldenhuys van Klerksorp, 'n bekende teler van Gelbvieh-beeste; me. Jean Davidson, 'n roosboer van Krugersdorp; mnr. Piet Karsten, 'n bekende wingerd- en vrugteboer van Kanoneiland, naby Upington; en mnr. A.R. Tshivhase, 'n mangoboer van Mpumalanga en 'n vorige ondervoorsitter van die National African Farmers' Union.


Drie van die vorige raadslede se dienstermyn het al einde Februarie vanjaar verstryk, maar net twee van die vorige raadslede is heraangestel. Hulle is die voorsitter, mnr. T. Setiloane, uitvoerende direkteur van Real Africa, en prof. Frans Swanepoel van die Universiteit van Pretoria, wat ondervoorsitter van die vorige raad was.


Landbouweekblad is in besit van die amptelike brief waarin die kantoor van die direkteur-generaal van die Departement van Landbou die aanstelling van die tien raadslede aan die hoof uitvoerende beampte van die LNR bekend maak, maar niemand was bereid om met Landbouweekblad daaroor te praat nie.


Ná talle telefoonoproepe is Landbouweekblad na me. Nana Zemani, woordvoerder van me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, verwys, maar sy het verklaar dat sy nie die nuwe raadslede se name bekend kan maak voor sy nie 'n opdrag van die minister ontvang het nie.


Die ander nuwe raadslede is mnr. A.M. Hawes van Mpumalanga se departement van landbou; dr. M. Mbewe van die Universiteit van die Noorde; mnr. M. Singo, besturende direkteur van Singoflora, 'n produsent en handelaar in snyblomme; en prof. J.G. Raats van die Universiteit van Fort Hare.

27 Junie 2003

0
 
 
  • 1589 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere help met grondeise
  • Bolandbrand: Ergste verby
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction