Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Vl-inspekteer-lesotho-grens

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

VL inspekteer Lesotho-grens

 
Deur ALANI JANEKE

Die Lesotho-grens gaan nagegaan word om vas te stel of die bepalinge van die Regering se ooreenkoms met Vrystaat Landbou (VL) nagekom word.

Mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van dié organisasie se wet en orde-komitee, sê opnames sal oor die vordering met veiligheid op die grens gedoen word voor hulle volgende vergadering in November met die komitee, wat die Polisie en Vrystaatse regering insluit.

Hy sê nog net sowat 50% van die pad langs dié grens, wat teen 31 Julie vanjaar klaar geskraap en reggemaak moes wees, is al voltooi. “Die ander dele wat reg is het boere uit hulle eie sakke reggemaak sodat die Polisie die gebied kan probeer patrolleer.”

Volgens Breytenbach gaan VL ook opvolg of die beloofde beamptes ontplooi is, wapens en voertuie beskikbaar is en nasig-toerusting aangeskaf is. Hy sê van die beloofde 15 beheerpunte wat langs die grens opgerig sal word, is vyf reeds opgerig.

Die ooreenkoms
Die ooreenkoms is aangegaan na die VL en die Regering ‘n skikking in ‘n drie jaar lange hofsaak bereik het. Dit het onder andere ingesluit:
1. Doeltreffende polisiëring van die grens deur die staat.
2. Die staat onderneem om die grenspad wat gepatrolleer moet word, op te gradeer en in stand te hou.
3. Die oprigting van ‘n grenslyn van R5,5 miljoen tussen Wepener en Zastron, wat later tot by Clarens kan strek.

Geweld 'raak erger'
Intussen sê Breytenbach die aanvalle wat langs die grens voorkom, neem nie noodwendig toe nie, maar dit raak “meer intens”. Hy sê aanvallers uit Lesotho kom tans nie net oor die grens om te steel nie, maar het deesdae wapens. “As hulle byvoorbeeld gekonfronteer word, sal hulle summier skiet.”

Volgens Breytenbach het nege aanvalle tot dusver die jaar in die provinsie voorgekom, waarvan vier op die grens plaasgevind het. Drie mense is in dié aanvalle vermoor.

In een van die jongste voorvalle is ‘n man deur een van sy eie makkers doodgeskiet. Hulle het glo oor die grens gekom om van hulle vee, wat op ‘n boer se grond rondgeloop het en geskut is, terug te haal. ‘n Skietgeveg het tussen die groep en die boer se sekuriteitswag ontstaan, waartydens die man deur ‘n lid van sy eie groep doodgeskiet is.

26 Oktober 2010

0
 
 
  • 1062 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Janbez
27 Okt 2010 11:26

Kontak asb. Vrystaat Landbou by 051 444 4609
jan bez, landbou.com

  • antwoord
Kobus Geldenhuys 
27 Okt 2010 11:03

Is dit moontlik om Mnr. Kobus Breytenbach se kontak besonderhede te plaas, asb?
Groetnis!

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Meerlustkloof Caledon
  • Ryk lande moet toegee
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction