Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Vloed-tref-bethlehem-distrik

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vloed tref Bethlehem-distrik

 
deur ALANI JANEKE
Die Liebenbergsvleirivier styg steeds. Foto: TIAN JANEKE
Die Liebenbergsvleirivier styg steeds. Foto: TIAN JANEKE

Vloedwaters het ook die Bethlehem-distrik in die Oos-Vrystaat getref, en skade op plase en in die dorp aangerig.

Mnr. Dirk Viljoen, voorsitter van die Bethlehem-landbouvereniging, sê volgens boere langs die Liebenbersgvleirivier styg dié rivier se vlak “by die minuut.

Die ouens in die dorp is egter hard getref met die onder- en bodorp wat van mekaar afgesny en verskeie ondernemings wat onder water is”.

Dié rivier se water vloei op die ouend in die Vaaldam in, wat weer in die Vaalrivier, en later na die Benede Oranjerivier-distrik invloei. Kyk ook na ‘n album van die skade in die dorp.

Kyk na foto's van die oorstromings.

Nog skade aan koring

Volgens Viljoen het sowat 100mm reën oor die naweek in die gebied geval, en ‘n verdere 50mm Dinsdagaand (25 Januarie) uitgesak. “Dit beteken die ouens kan vir ten minste die volgende week weer nie in hulle lande in nie, en daar is nog redelik baie koring op die lande.”

Mnr. Henk Vermeulen, uitvoerende hoof van Vrystaat Landbou, sê nog geen groot skade is uit die distrik by hulle aangemeld nie, maar swaar reëns het oor groot dele van die provinsie skade aangerig.

“Daar is damme wat gebreek het, plaas- en teerpaaie, brûe en landerye wat weggespoel het.”

Vier keer meer

Intussen sê mnr. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, die Vrystaat het in Januarie (tot en met Maandag, 24 Januarie) tussen twee en vier keer meer reën as gewoonlik vir dié maand gehad.

“ ‘n Gemiddeld van 200mm is aangeteken, maar in dele soos Marquard en Clocolan, is reeds meer as 300mm aangeteken,” aldus Van den Berg. Boere langs die Oranjerivier hou tans hul asems op, aangesien hulle reeds vloedwaarskuwings vir die naweek ontvang het.

Mnr. Jors van der Westhuizen, ‘n boer van Groblershoop, sê “Ons het vanoggend gehoor dat die rivier tot en met 7.13 meter gaan styg, so dit is omtrent net so hoog as wat hy twee weke gelede geloop het. Met ander woorde die water gaan weereens oral in ons lande loop! Ons hoop natuurlik dat dit nie erger gaan wees as die vorige keer nie!”

27 Januarie 2011

0
 
 
  • 1830 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bokskeer
  • Blesbok
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction