|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 22:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 71% |
| Wind: |
Alle landbouprodukte van die Limpopo-vallei is veilig vir menslike gebruik, sê die Departement van Landbou in dié provinsie in 'n verklaring.
"Boere langs die Limpoporivier gebruik moderne besproeiingstegnieke wat dit onwaarskynlik maak dat produkte uit dié gebied met lewende cholera-bakterieë besmet kan word."
Die departement sê tydens die verpakkingsproses word produkte skoon- en drooggemaak wat enige moontlik bakterieë skadeloos stel omdat dit nie op droë oppervlakte oorleef nie.
5 Desember 2008
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24