Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Von-abo-verloor-app-lhof

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Von Abo verloor in Appèlhof

 

Die Appèlhof het bevind dat die Suid-Afrikaanse Regering nie verantwoordelik gehou kan word vir mnr. Crawford von Abo, ’n Suid-Afrikaanse boer wat weens grondhervorming in Zimbabwe alles verloor het nie.

Luidens ’n berig op News24.com het die Appèlhof ’n vorige bevinding deur die Gautengse Hooggeregshof ter syde gestel en gesê dié hof het foute gemaak in sy uitspraak.

Die Hooggeregshof het verlede jaar bevind dat die staat verantwoordelik gehou moet word vir Von Abo se verliese in Zimbabwe, wat 14 plase en al die infrastruktuur en masjienerie wat op die plase was, ingesluit het.

50 jaar

Von Abo het oor ’n tydperk van 50 jaar sy boerdery op die plase opgebou, maar hy is sonder ’n sent gelaat nadat hy die plase weens grondbesettings verloor het.

Die Appèlhof het bevind dat hoewel die Suid-Afrikaanse Regering se reaksie op Von Abo se versoek om beskerming en hulp nie van pas was nie, kan die Regering nie vir finansiële vergoeding verantwoordelik gehou word nie.

Sedert 2008 het Von Abo die Suid-Afrikaanse Regering probeer kry om diplomatieke stappe te doen vir die ontkenning van sy regte in Zimbabwe.

Bron: News24.com

5 April 2011

0
 
 
  • 1039 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

uitlander 
07 Apr 2011 05:22

die regering kan mos nie pa staan as jy in 'n ander land wil boer nie.die hofsaak was eintlik verregaande hoewel dit baie jammer is vir Mnr Von Abo

  • antwoord
Onbekende besoeker 
06 Apr 2011 08:23

Heeltemal tereg ook. Daar kan nie van ons belasting betalers verwag word om hierdie tipe van skade te dra nie. Die regering is wel verantwoordelik vir sy burgers se veiligheid in ander lande.
SC

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SA wil aardverwarming pak
  • Veesiektes (12) Voorkom verliese met inenting
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction