Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Voorste-bees-en-skaapboere-aangewys

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Voorste bees- en skaapboere aangewys

 
Deur JOHAN NORVAL

’n Pa-en-seun-span van die dorre Noord-Kaap en ’n deeltydse Vrystaatse boer is onderskeidelik as Voermol se Nasionale Skaap- en Beesboer vir 2011 aangewys.

Dié eer het op mnre. Sarel en Charl Saunderson van die Nooitgedacht-Dorperstoetery in die distrik Kenhardt, en Gerrit van Zyl van die Straussfontein-Bonsmarastoetery in die distrik Dewetsdorp geval.

Die wenners het onder meer elk ’n kontantprys van R25 000 van die borge BKB en Eerste Nasionale Bank losgeslaan.

Veldbestuurstelsel

Van Zyl is onder meer geloof vir die toepassing van sy veldbestuurstelsel waarvolgens hy die dravermoë van sy grond al met 30% bo die norm van die omgewing verhoog het.

Hy volg ook ’n bepaalde reproduksieprogram met ’n betreklik kort dektydperk vir sy verse en beoordeel sy beesproduksie ingevolge ’n sonderlinge doeltreffendheidsmaatstaf, die globale winsindeks, wat hy ontwikkel het.

Deeglike weiveldbestuur
Die Saundersons spog onder meer met ’n speenpersentasie van 142,7 wat getuig van hul doeltreffende reproduksiebestuur in ’n gebied met ’n lae jaarlikse gemiddelde reënval van 132 mm.

Deeglike weiveldbestuur word toegepas om die veld se drakrag te verbeter. Vrugbaarheid, aanpasbaarheid en moedereienskappe is van die bepaalde seleksiedoelwitte wat hulle nastreef.


Die land se voorste bees- en skaapboere vir 2011 wat op die jaarlikse aanwysingsplegtigheid van Voermol in Bloemfontein vereer is. Van links is: mnre. Charl en Sarel Saunderson (Nasionale Skaapboere van die jaar), Wolf Edmayr (besturende direkteur: BKB), dr. Jasper Coetzee (tegniese direkteur: Voermol), Jan de Jong (landboubestuurder: ENB), Gerrit van Zyl (Nasionale Beesboer van die jaar) en Hugo Lochner (redakteur: Landbouweekblad). Foto: Johan Norval

24 November 2011

5
 
 
  • 805 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nog `n goeie invloed.
  • Kommando-impak op veiligheid
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction