Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Vrystaatse-boere-maak-self-pad-reg

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vrystaatse boere maak self pad reg

 

Die patetiese toestand van Vrystaatse paaie is opnuut in die kollig nadat boere van die distrik Hobhouse self die slaggate op die pad tussen Ladybrand en Hobhouse begin regmaak het.

Skade
Die swak toestand van dié pad het reeds groot skade vir boere in die omgewing veroorsaak en tientalle boere is nou besig om saam met hul werkers die pad reg te maak.

Volgens mnr. Hannes Olivier, ’n boer van Hobhouse, het die groep boere die nodige reëlings met die provinsiale departement van paaie en administrasie getref voor hulle aan die werk gespring het.

Boere moes glo onder meer ’n vrywaringsform onderteken voor hulle kon begin om die pad reg te maak, aldus Volksblad. Baie trekkers met sleepwaens vol gruis sal glo ingespan word om die pad weer rybaar en veilig vir gebruikers te kry.

Spoorvervoer
Intussen het boere van die distrik Dealesville ’n vergadering gehou oor die pad tussen Dealesville en Hertzogville wat so te sê onrybaar is.

Volgens dr. Kobus Laubscher, ’n landbou-ekonoom, is die gebrek aan spoorvervoer in die omgewing te blameer vir die verval van die paaie.

“Die gebrek aan behoorlike spoorvervoer noodsaak die toenemende afhanklikheid van padvervoer en die paaie kan eenvoudig nie die verkeer dra nie,” sê hy.

Bron: Volksblad

7 Julie 2011
 

0
 
 
  • 1227 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

G. Viljoen 
07 Jul 2011 18:12

Dit is tyd dat ons boere n moratorium plaas op betaling van alle belasting as ons self die paaie moet regmaak . Dit is tyd dat ons ook op ons regte staan en die soustrein stop. Ons kan nie net betaal en betaal en die soustrein stoom onverstoord voort.

  • antwoord
Adri van der Westhuizen 
07 Jul 2011 13:21

Dis prysenswaardig van die boere gemeenskap om die paaie te herstel - 'n boer maak mos 'n plan - , maar nou wonder ek of dit nie gaan veroorsaak dat die instansies wat die werk behoort te laat doen, net gaan terugsit met die hoop dat die boere maar sal regmaak uit hulle sakke uit nie?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Plaasslaghuis betaal vir studie
  • Staat is ‘verpligte koper’
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction