Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / W-3

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

W

 

Agri SA het op sy kongres onderneem om die besluite van die Wêreldberaad oor Volhoubare Ontwikkeling te steun en het 'n beroep op die Regering gedoen om uitvoering te gee aan die beraad se implementeringsplan.


Terselfdertyd het Agri SA sy samewerking aangebied om vennootskappe te vorm sodat die doelwitte vir volhoubare ontwikkeling in die strategiese plan vir die landbou bereik kan word. Die organisasie sal ook saamwerk aan die proses om 'n handves vir boere saam te stel.


Mnr. Boeta du Toit van Agri Noordwes het gevra dat voorstelle vir die handves oor die volgende jaar deeglik bestudeer en bespreek word voor uitsluitsel daaroor gegee word.


Mnr. Edward Vorster, voorsitter van Sitrus SA en inleier van die bespreking oor die WVO, het gesê landbou se strategiese belang vir voedselsekerheid en landelike ontwikkeling is in die implementeringsprogram erken en bevestig. Hy sê een van Suid-Afrika se uitdagings met volhoubare benutting loop saam met grondherverdeling, en die uitdaging is om bestaande ontwikkeling in stand te hou.


Hy het gesê van die resultate wat Afrika van die beraad verwag, is globale vennootskappe om ongelykhede en armoede aan te pak, integrering van handels-, finansiële en beleggingsaspekte binne 'n volhoubare ontwikkelingsagenda en spesifieke sektorale ooreenkomste en programme.


Agri SA was ingesluit in die afvaardigings van die Internasionale Federasie van Landbouprodusente wat aan al die voorbereidende vergaderings vir die beraad deelgeneem het.


25 Oktober 2002
0
 
 
  • 2094 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Om grond te koop
  • Internasionale aandag op plaasmoorde
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction