Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / W-reld-se-koring-minder

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wêreld se koring minder

 
Deur ALANI JANEKE

Die internasionale koringvoorrraad vir die jaar word op 174 miljoen ton geskat, wat 12,3 miljoen ton laer is as wat vroeër verwag is.

Dié statistieke is pas deur die Amerikaanse department van landbou in sy internasionale voorraad- en skattingsverslag vir Augustus bekend gemaak.

Luidens die dokument het koringvoorraad vir die 2010/’11 skerp - met 15,3-miljoen ton - verminder. Dit is grootliks te wyte aan laer produksie in verskeie lande.

Rusland en Europa?
Vooruitsigte vir koringproduksie in Rusland is met 8 miljoen ton verlaag weens die droogte waaronder die land gebuk gaan. Erge hitte het tydens Julie en die eerste twee weke van Augustus daar voorgekom, wat koring-oeste verder benadeel het. Kazakstan se produksie word ook 2,5 miljoen ton laer geskat weens die droogte.

(Lees ook Johan van den Berg se jongste weervooruitskouing, waarin hy onder meer aandag gee aan koringproduksie in ander lande. Droogte-knou vir wintergraan.)

Wat die Oekraïne aanbetref, is produksie weens hewige somerreën 3 miljoen ton laer geskat. Produksieverwagtinge vir Algerië, Brasilië, Uruguay, Belarus en Kroasië is ook laer, terwyl effense stygings in Indië, Amerika, Australië en Uzbekistan kan volg.

Invoer en uitvoer?
Skerp dalings word ook ten opsigte van invoer en uitvoer in Rusland verwag. Invoere sal na verwagting 5,7 miljoen ton laer wees as gevolg van hoër pryse wat aanvraag in sommige lande laat daal.  Uitvoere word 12 miljoen ton laer geskat, veral ná die aankondiging dat Rusland sy uitvoer tot Desember 2010 opgeskort het.

Hoër uitvoer word egter in ander lande verwag. Uitvoer in China word 1,2 miljoen ton hoër geskat, met uitvoer vir Australië en die EU-lande wat een miljoen ton meer geskat word. Turkye se uitvoer sal na verwagting 900 000 ton meer wees, en dié van Amerika 5,4 miljoen ton meer.

13 Augustus 2010

3
 
 
  • 1660 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'n Eeu van voortreflikheid
  • Kaap Agri verwag groot dinge in 2012
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction