Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Wapens-swart-eienaars-dagvaar-staat

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wapens: Swart eienaars dagvaar staat

 
Deur LIEZL VERCUEIL

Die Swart Vuurwapeneienaarsvereniging sê hy gaan die Regering vir R3,2 miljard dagvaar weens die erge werksverliese wat die vuurwapenbedryf sedert die bekragtiging van die nuwe Vuurwapenwet in 2004 gely het.

Luidens ‘n berig op Timeslive.co.za het 800 vuurwapenwinkels sedert 2004 hul deure gesluit en 10 000 mense het hul werk verloor.

Mnr. Abios Khoele, voorsitter van die vereniging, sê meer as 40 000 swart mense is ook sedert 2004 wapenlisensies geweier. “Die Regering is vasberade om swart mense te ontwapen want daar’s so baie onvervulde beloftes gemaak. Hulle is bang swart mense sal teen die Regering draai as hulle bewapen is,” sê hy.

Khoele meen ook dat die staat teen sy eie beleid van werkskepping werk aangesien nog mense hul werk sal verloor wanneer die oorblywende 200 vuurwapenwinkels in Suid-Afrika hul deure moet sluit, lui ‘n berig op Ecr.co.za.

Dié berig noem ook dat weierings van vuurwapenlisensies in 2004 71% was terwyl dit vanjaar reeds 98% is.

“In briewe wat aansoekers ontvang wanneer hul vuurwapenlisensies afgekeer word, sê die Regering hulle moet ander maniere vind om hulself te beskerm. Ons, as ‘n organisasie, wil hê die staat moet dié “ander maniere” verduidelik want misdadigers is bewapen daar buite en val mense op ‘n daaglikse basis aan,” sê Khoele.

Onthou om SA Hunter/Jagter se aanlyn opname oor vuurwapenlisensies in te vul.

Bron:

Timeslive

Ecr.co.za

19 Julie 2010

5
 
 
  • 2177 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Celeste Goosen 
04 Aug 2010 11:17

Ek was geskok gewees toe ek hoor dat SAPD deesdae nie meer inspeksie doen nie en dat hulle foto's vra van jou wapenkluis by die huis wanneer jy jou lisensie wil hernu.
Hoe kan 'n foto dan wettig wees??

  • antwoord
Deon Huisamen 
20 Jul 2010 13:26

As jy dalk op jou aansoek by rede invul dat jy iemand wil vermoor, kry jy dalk lisensie. As 'n professionele jagter nie eers 'n lisensie kan kry nie, hoe wil 'n gewone burger dit regkry vir selfverdediging.

  • antwoord
Aubrey de Meyer - Parys 
20 Jul 2010 09:22

Ek hoop en vertrou dat almal nou deur die regering se verskuilde agenda kan sien, daar is n plan, al wat hulle nog nie weet nie is dat daar nie noodwendig n skoot geskiet gaan word wanneer iemand teen die regering wil draai nie, dit is n kwessie van tyd, dat hulle, hulle eie gat grawe waarin hulle gaan val, dit is verseker!!!

  • antwoord
Flip le Roux 
19 Jul 2010 21:39

Die komitee wat lisensies moet goedkeur is onbevoeg vir die werk. Ek het my 375 H&H aan my seun geskenk. Hy is 'n professionele jagter met toegewyde jagter status wat buitelanders uit neem vir jag, beskik oor geen ander wapen nie, dan word sy aansoek afgekeur met die opmerking dat daar nie voldoende rede is vir die aanskaf van die wapen nie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Oormerk, brand en kastrasie van diere
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction