Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Water-groot-gemors-op-sannieshof

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Water: ‘Groot gemors’ op Sannieshof

 
Deur ALANI JANEKE

’n Verslag van die Department van Waterwese het onlangs aangedui dat rioolstorting deur die Tswaing-munisipaliteit in die omgewing van Sannieshof in Noordwes nie die bron van rioolbesoedeling in Barberspan en die Hartsrivier is nie.

Mnr. Molefi Legoetle, munisipale bestuurder, sê die verslag dui aan dat die besoedeling van die pan en rivier van ’n ander oord af kom en dat dít verder ondersoek sal word.

Die verslag dui ook aan dat stortings tussen September en November vanjaar afgeneem het. Daar kom tans glo geen ernstige stortings voor nie. ’n Ekstra dam om rioolwater op te vang, is intussen gebou.

Projek nooit afgehandel
In 1999 het die munisipaliteit glo ’n plan opgetrek waarvolgens riooldamme aangepas sou word sodat die damme se oorloopwater vir besproeiing gebruik kon word. Die pype wat vir die projek nodig is, is egter nooit gelê nie en so het blokkasies oor die afgelope tien jaar in die damme gevorm.  

Die gemeenskap van Sannieshof voer al die afgelope vyf jaar ’n stryd teen die munisipaliteit oor rioolstorting, asook gebrekkige dienslewering ten opsigte van water. Sommige boere het nie meer hul diere se water uit die pan en rivier onttrek nie, omdat dit weens die besoedeling nie meer veilig was nie.

Hulle vrees ook dat van die besoedelde water moontlik na hul boorgate deursyfer. Die gemeenskap het vroeër vanjaar regsaksie oorweeg, hoewel dit later gestaak is omdat die munisipaliteit met die Sannieshof-belastingbetalersvereniging begin saamwerk het.

'n Groot gemors
Me. Carin Visser, regsverteenwoordiger van die belastingbetalersvereniging, sê sy bestudeer tans die inhoud van die verslag noukeurig, aangesien sy nie daarmee saamstem nie. Sy sê daar is sprake dat die rioolbesoedeling van ’n natuurreservaat in die omgewing af kom, maar dit maak nie sin nie. Die storting van riool in Itsoseng en Schweizer-Renecke steeds voort, sê sy.

“Ek het vyf jaar van my lewe vir dié saak om baklei, en ek weet nie of dit meer die moeite werd is nie”. Sy sê die munisipaliteit self het glo nie geld om die water te monitor nie en die gemeenskap betaal die afgelope paar maande vir twee weeklikse moniterings om te bepaal of die water steeds skoon is. Die munisipaliteit is egter vir dié monitering verantwoordelik.

“Alles is net een groot gemors.” Visser sê dit lyk of die munisipaliteit se foute deur die Department van Waterwese toegesmeer word.

17 Desember 2009

5
 
 
  • 2224 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoekerMossel 
21 Des 2009 22:35

Belastingbetalers! koop n pyplyn en stort die riool voor die munisipaliteit, as hulle nie slaap nie kom hulle dalk die ruik agter en ontsnap.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Water: Besoedeling kan uitvoer knou
  • Gevaarligte vir bulle en bulkopers
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction