Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Water-weer-op-pad-na-upington

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Water weer op pad na Upington

 
Deur ALANI JANEKE

Groot water word Woensdag (2 Februarie)  weer by Upington verwag nadat die distrik nog glad nie van die vorige vloede herstel het nie.

Mnr. Johan van Rensburg, uitvoerende hoof van Agri Noord-Kaap, sê die Departement van Waterwese en Omgewingsake voorspel dat die Oranjerivier dan teen 5 000 kubieke meter water per sekonde (kumek) deur die omgewing gaan vloei.

Hy sê hoewel hulle nog nie oor krisisse ingelig is nie, verwag hulle groter skade as tydens die vorige vloede, veral weens die feit dat die meeste noodwalle tydens twee weke gelede se oorstromings beskadig is of weggespoel het.

Sandsakke vir noodwalle
Intussen sê mnr. Jors van der Westhuizen, ‘n boer van die Grootdrink-distrik naby Groblershoop, hulle bou tans noodwalle met sandsakke waar hulle kan, aangesien die rivier se watervlak weer begin styg het.

“Sowat 80% van my landerye (katoenlanderye en wingerde) is weer onder water, en sedert gisteraand het die rivier seker nog ‘n meter hoër opgestoot,” vertel Van der Westhuizen.

Inwoners van Douglas sê die Vaal- en Oranjerivier se vlakke is besig om vinnig te styg, en na verwagting sal die ou brug oor die Oranjerivier op die Prieskapad later vandeesweekweek totaal onder water wees. Landbou.com het foto’s van die stygende watervlakke oor die naweek ontvang. (Klik hier om na die foto's te kyk.)

Damvlakke
Die vlakke van die damme wat die Oranjerivier die ergste raak, is weereens baie hoog. Van Rensburg sê volgens die departement se jongste inligting is die Vaaldam 107% vol, met ‘n uitvloei van 800 kumek, terwyl die Bloemhofdam 98% vol is met ‘n uitvloei van 1 400 kumek.

Die Gariepdam bars uit sy nate en is 119% vol, met ‘n uitvloei van 2 550 kumek. Dié dam dra by tot ‘n uitvloei van 2 900 kumek by die Vanderkloofdam.

31 Januarie 2011

5
 
 
  • 1809 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Vleisverkope staan sterk
  • Vir jou - uit my kombuis
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction