Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Weermag-terug-op-grensdiens

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Weermag terug op grensdiens

 
Deur ALANI JANEKE

Die Regering se besluit om die SA Nasionale Weermag weer in te span om die land se grense te patroleer is hartlik deur die Vryheidsfront Plus verwelkom.

Mnr. Pieter Groenewald, woordvoerder vir verdediging vir die party, sê dit was ‘n fout om aanvanklik die SANW van die landsgrense te onttrek, maar die fout word nou reggestel.

Luidens ‘n verklaring van die party sal die ontplooiing van soldate langs die grense in vier fases geskied, en die noordelike grens met Zimbabwe en Mosambiek sal voorkeur geniet. Reserwemagte sal ook vir patrollering gebruik word.

Goedkoper, meer doeltreffend
Groenewald sê die weermag sal grensbeheer goedkoper en meer doeltreffend as die Polisie verrig. “Weermaglede word spesifiek opgelei vir patrolliewerk, gebiedsbeveiliging en werk 24 uur. Polisielede ontvang nie hierdie spesialisopleiding nie en eis oortydbetaling”.

Volgens Mnr. Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie, is daar in 2008 altesaam 651 polisielede op die grense ontplooi. Groenwald sê hoewel slegs 540 weermagsoldate ontplooi sal word, vereis die verskil in opleiding minder soldate om dieselfde werk te kan doen.

22 Februarie 2010

3
 
 
  • 2962 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
22 Jul 2010 10:39

wat n sirkus

  • antwoord
DH 
24 Feb 2010 14:28

En wie pas hulle op?

  • antwoord
Daantjie 
24 Feb 2010 12:19

Ai, Ai. Gaan nuwe misdaad dalk nou sy kop uitsteek? Boere gaan nou hul "vleis" moet oppas. Wil nie negatief wees nie maar hoop dit werk

  • antwoord
plaasie 
24 Feb 2010 09:12

Hoop en bid dat hulle nie die boere se vee gaan steel nie en dat hulle nie by plaas aanvalle gaan uitvoer nie.

  • antwoord
HKGK 
24 Feb 2010 07:35

Nou moet die grens boere hul wild oppas!!!!

  • antwoord
Neels Pienaar 
23 Feb 2010 15:54

Dit slaan my stom.Hulle het die grense oopgegooi voor stem tyd,vir almal om in te kom,nou wil hulle die grense bewaak.Die helfde van Mozambiek en die helfde van Zimbabwe se werklose mense is klaar in ons land.Nou teer hulle op suid afrika.Weet die regering wat hulle doen,of het hulle genoeg mense om vir hulle te stem.Wat sal nog opkom in hierdie 3de wereld land.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
23 Feb 2010 15:04

Goeie nuus. Ek hoop net hulle doen wat van hulle verwag word en hou nie vakansie nie.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
23 Feb 2010 13:20

Ek hoop net hier steek nou weer 'n ander tipe misdaad sy kop uit nie.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
23 Feb 2010 12:04

Hoekom wil die huideige regering net alles verander om dit later net weer terug te verander soos dit was? Ek hoop regtigwaar dit sal 'n positiewe uitwerking he. vir dieselfde moeite kan hulle die weermag teen die Lesotho grens ook weer ontplooi.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
23 Feb 2010 11:19

Kom ons hoop dat dit 'n positiewe uitwerking sal he. Ek dink net dis te min soldate vir die probleem.

  • antwoord
  • 1
  • 2
  • volgende >
  • laaste >>

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SEB-projek betaal dividende
  • Plaasgeweld woed voort
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction