Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Weermagbrug-vir-rampgebied

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Weermagbrug vir rampgebied?

 
Deur JOYLENE VAN WYK

'n Brug van die SA Nasionale Weermag kan dalk by De Doorns in die Wes-Kaap, wat deur vloede geteister was, opgerig word om tydelike oorgang te bied.

Die Breederiviervallei en die Overbergstreek, waar boere verlede jaar erg onder die vloede deurgeloop het, is nog nie tot rampgebied verklaar nie.

Die departement van landbou in die Wes-Kaap het sover alles wat moontlik is gedoen om boere in die gebied by te staan totdat geldelike hulp hulle bereik. Die departement het met die landbougemeenskap saamgespan en nege van die elf brûe herstel wat verlede jaar vernietig was.

Omdat hierdie provinsiale brûe is, is dit die verantwoordelikheid van die Wes-Kaapse departement van vervoer en openbare werke om toe te sien dat dit herstel word.

Mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse LUR vir landbou, sê raadgewende ingenieurs beplan en ontwerp reeds die brug by Orchard. Bouwerk aan die brug sal teen die middel van die jaar afskop. Die aanloop van die brug by De Doorns moet ook herstel word.

Om tydelik oorgangsprobleme op te los, het die departement die moontlikheid oorweeg om die alluminiumbrûe van die weermag in te span. Dié soort brûe word nie net wêreldwyd in oorlogsituasies gebruik nie, maar kan ook in noodverligtingsituasies aangewend word.

Dowry sê die SAW het personeel na die gebied gestuur om 'n evaluering van die situasie te doen.

Hierna het die SANW die kosteberaming vir die vervoer en opstel van twee alluminiumbrûe aan die departement verskaf. Die departement kon dit egter nie in sy begroting akkommodeer nie.

Landbouweekblad verneem dat die koste meer as R5 miljoen beloop. Die weermag kan die brûe ook net vir vier maande beskikbaar stel, want dan moet dit vir enige skade ondersoek word. Omdat dit van aluminium is, sal dit ook dag en nag opgepas moet word om te voorkom dat diewe dit stuk-vir-stuk wegdra.

22 Januarie 2009

5
 
 
  • 1611 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Warm poedings
  • Rekordpryse op wildveiling
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction