Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Weghol-veldbrand-teister-boland

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Weghol-veldbrand teister Boland

 
Deur ALANI JANEKE

’n Weghol-veldbrand teister die Boland reeds drie dae lank met sterk winde wat dit moeilik maak om die brand te bestry.

Luidens ’n berig in Die Burger (10 Januarie 2012) het die brand Saterdagmiddag (7 Januarie 2012) naby Wolseley ontstaan.

Sowat 100 brandweerbeamptes van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit, die Drakenstein-munispaliteit en vrywilligers beveg sedert Maandagaand (9 Januarie 2012) die brand nadat dit in die rigting van Tulbagh versprei het. Vyf helikopters word glo gebruik om water op die vlamme te gooi.

Mnr. Roysten Harris, stasiebevelvoerder van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens, sê die brand woed aan albei kante van die Hawekwaberg in die Wolseley-omgewing.

“Die brand woed tans aan die Wolseley-kant en aan die kant van die Voëlvleidam.” Hy sê die brand het nog geen eiendom beskadig nie.

Skade op plase

Intussen sê mnr. Carl Opperman, hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap, hulle is nie bewus van enige ernstige skade wat die brande aan plase aangerig het nie. “Dit is ’n baie onherbergsame deel waar die brand woed, wat dit baie moeilik maak om te bestry.”

Opperman sê brande in die distrik Ceres het wel sowat ’n week gelede skade op plase aangerig. Op spesifiek twee plase is groot skade aangemeld met tussen 300 en 400 kafbale wat afgebrand het, en talle heinings wat beskadig is.

“Ons wil ’n ernstige versoek aan inwoners en besoekers in die provinsie rig: Dit is die brandseisoen, moet asseblief nie sigaretstompies by vensters uitgooi nie, en maak slegs vleisbraaivure in beskermde gebiede waar dit toegelaat word,” aldus Opperman.

Bron: Die Burger

10 Desember 2012

5
 
 
  • 584 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ryp knou mielies in Vrystaat
  • Bestuursprogram vir skape en beeste in Namibia
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction