Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Wes-kaap-boergondi

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wes-Kaap, Boergondi

 
Johan Fouché

Samewerking tussen die Wes-Kaap en die Franse provinsie Boergondië hou groot voordele vir landbou in die Wes-Kaap in, sê mnr. Marthinus van Schalkwyk, premier van die Wes-Kaap.


Hy het aangekondig dat 'n formele ondereenkoms tussen die twee provinsies op 12 September in Dijon, Boergondië, onderteken sal word. Dié ooreenkoms sal drie jaar geld en waarskynlik vir nog drie jaar verleng word.


"Omdat Boergondië deur heelwat mense as die vernaamste wynstreek in Frankryk en een van die belangrikste wynstreke in die wêreld beskou word, glo ons die Wes-Kaap, die vernaamste wynstreek in Suider-Afrika, sal deur dié samewerking bevoordeel word. Dit geld veral opleiding, die uitruil van kundigheid, gehaltestandaarde in die landbou, produksie van gehaltevoedsel en die toevoeging van waarde tot basiese landbouprodukte," sê mnr. Van Schalkwyk.


Samewerking sal gemik word op die uitruil van studente en onderwysers by opleidingsentrums, gesamentlike opleiding, die uitruil van hoërskoolleerlinge en uitruilaksies tussen navorsers, laboratoriums en universiteite.


Hoewel die ooreenkoms op die landbou (en wyn in die besonder) fokus, sal heelwat aandag ook aan ekonomiese ontwikkeling gegee word.


Mnr. Van Schalkwyk sal op sy besoek aan Boergondië deur onder meer mnr. Johan Gelderblom, provinsiale LUR van landbou, toerisme en dobbelary en lede van die provinsiale wetgewer se staande komitee vir die landbou vergesel word.


13 September 2002

0
 
 
  • 2634 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Dagsê
  • Dagsê
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction