Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Wildbedryf-help-ekonomie-stu

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wildbedryf help ekonomie stu

 
Deur ALANI JANEKE

Die wildbedryf word toenemend ‘n belangrike pilaar van die land se ekonomiese ontwikkeling, wat ook maatskaplike en kulturele kwessies kan bevorder, luidens navorsing deur die Noordwes Universiteit (NWU).

Luidens ‘n berig op Business Day sê prof. Melville Saayman, ‘n NWU-kundige in toerisme-ekonomie, dat dié studie die ongunstige aannames oor die bedryf se uitwerking op wildboerdery, werksgeleenthede en ekonomiese groei ongeldig verklaar.

Sowat 20,5-miljoen ha grond word tans vir die wildbedryf en -bewaring in Suid-Afrika aangewend, terwyl die kommersiële landbou op sowat 72,6 miljoen hektaar plaasvind. Wat belangstelling aanbetref, neem sowat 200 000 mense in die land aan jag-bedrywighede vir ontspanning deel.

Gevallestudie in die Noord-Kaap
In ‘n opname om vas te stel hoeveel dié bedryf tot die provinsiale en die nasionale ekonomieë bydra, is op ‘n onlangse gevallestudie op die Noord-Kaap gefokus. Volgens die syfers van die provinsie se 2007/’08 boekjaar, het dié bedryf sowat R774,2 miljoen bygedra. Sowat 5 180 werksgeleenthede bestaan in dié sektor in die provinsie.

Die Noord-Kaapse jagbedryf bied 11 972 beddens, met ‘n gemiddelde gebruik van 48% per bed deur jagters en toeriste. Dit is sowat 10% laer as die algemene norm in die land. Derhalwe meen Saayman die Regering moet die bedryf baie meer bemark en ondersteun. “Die sektor skep werk en dit dra by tot landelike ontwikkeling.”

Bron: Business Day

18 Junie 2010

4
 
 
  • 1558 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

HJ Maritz 
19 Jun 2010 14:48

Bly iemand het dit uiteindelik besef.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Staaltjie uit die Kouga
  • Bosbokram in die see by Eersterivier (Kammabaai)
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction