Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Wkaap-sal-glo-die-meeste-koring-lewer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

W.Kaap sal glo die meeste koring lewer

 
Jan Cilliers

'n Koringoes van 2 298 100 ton word volgens die eerste skatting van wintergraan deur die Nasionale Oesskattingskomitee dié seisoen verwag. Dit is effens minder as die vorige oes van 2 492 880 ton.


Die komitee het ook die oppervlakte onder koring aangepas van 959 400 ha tot 935 100 ha.
Die Wes-Kaap sal vanjaar waarskynlik die grootste oes lewer met 874 000 ton, wat amper 43 000 ton meer is as dié van die vorige oes. Boere daar het ook meer geplant, naamlik 380 000 ha teenoor 374 000 ha die vorige jaar.
Hierteenoor het Vrystaatse boere dié seisoen heelwat minder koring geplant as in die vorige seisoen. Volgens die komitee se hersiene oppervlakteskatting, is net 427 000 ha geplant teenoor 450 000 ha die vorige seisoen. Dié provinsie se koringoes in die huidige seisoen word op 789 950 ton geskat, wat heelwat minder is as die vorige seisoen se oes van 1 035 000 ton.
Volgens die eerste skatting van die garsoes word 'n oes van 178 810 ton verwag, wat meer is as die 156 751 ton wat die vorige seisoen afgehaal is, terwyl die oppervlakte onder gars van 79 190 ha tot 73 400 ha aangepas is.
'n Heelwat groter kanola-oes van 42 850 ton word verwag. Verlede seisoen is 'n oes van net 25 750 ton afgehaal.
Die komitee skat die soetlupine-oes op 12 000 ton. Dit is heelwat minder as die vorige oes van 16 338 ton.
Volgens die finale skatting vir somergewasse is daar geen verskil in enige van die gewasse se verwagte opbrengste nie.
Die mielie-oes word op 8 781 480 ton geskat, die sorghumoes op 197 275 ton, die grondbone-oes op 120 185 ton, die sonneblomsaadoes op 840 040 ton, die sojaboonoes op 202 398 ton en die droëbone-oes op 59 020 ton.
30 Augustus 2002
0
 
 
  • 1403 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Mieliepryse tuimel
  • Treurig
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction