Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Wolboere-ent-teen-slenkdalkoors

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wolboere: Ent teen slenkdalkoors

 
Deur ONA VILJOEN

Cape Wools het ’n dringende beroep op wolboere gedoen om hul skape betyds teen slenkdalkoors in te ent. Die siekte is geneig om tydens ’n hoë reënvaltyd in laat somer tot herfs voor te kom.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het in Desember 2010 reeds gewaarsku dat ’n nuwe uitbreking moontlik is omdat La Niña-toestande oor Suid-Afrika van Desember tot Februarie moontlik hoër as die gewone reënval kan veroorsaak. Dit veroorsaak ’n toename in muskiete wat die slenkdalvirus na diere versprei.

Mnr. Louis de Beer, bestuurder van Cape Wools, sê boere word aanbeveel om die Kloon 13-entstof te gebruik. Voorlopige resultate van proewe wat met die samewerking van Onderstepoort, die Universiteit van Pretoria, die Nasionale Wolkwekersvereniging en ’n private veearts gedoen is om die doeltreffendheid van entstowwe te toets, toon dat Kloon 13 baie doeltreffend die produksie van teenliggaampies in die diere stimuleer.

Ent vroeg in die somer

Kloon 13 word ook deur dr. Bob Swanepoel, ’n wêreldkenner op die gebied van hemorragiese virusse, onderskryf. Diere moet verkieslik reeds vroeg in die somer ingeënt word om die siekte te voorkom.

Jong diere kan met veiligheid vanaf die ouderdom van twee maande ingeënt word, mits hul moeders nie ingeënt was nie, in welke geval inenting op ses maande moet plaasvind. Kloon 13 is ook veilig vir gebruik in dragtige diere. Jaarlikse inenting word aanbeveel.

Produsente moet kennis neem dat enige entstof kan misluk weens verskeie redes, waaronder die verkeerde gebruik daarvan. Die koueketting moet byvoorbeeld nie verbreek word nie, terwyl die instruksies noukeurig gevolg moet word.

2 Februarie 2012
 

0
 
 
  • 500 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
02 Feb 2012 13:49

snaaks genoeg dat ek kloon 13 verlede jaar gebruik het en meer as 'n 100 lammers verloor het agv ooie wat geaborteer het.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kyk ma, geen hande!
  • Droëvrugte wil maatreëls hou
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction