Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Wolnavorsing-wkaap-nou-produsent-gedrewe

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wolnavorsing in W.Kaap nou produsent-gedrewe

 
JOHAN COETSEE

Ledegeld vir die Wes-Kaapse NWKV sal voortaan steeds 0,15 % van die bruto-skeerselrealisasie beloop, maar die produksieplafon van 8 000 kg verdwyn. Dit is om meer geld vir wolnavorsing beskikbaar te stel.


Dié besluit is eenparig op die jaarvergadering van die Wes-Kaapse tak van die NWKV op Elsenburg aanvaar.


Mnr. Philipus Swart van die Jongensklip Boerevereniging van Riviersonderend, het gesê dit beteken bloot dat die produksieplafon geskrap word. Bedryfsgeld in wolskaap-navorsing is te min en die wolbedryf verloor navorsers aan ander bedrywe wat meer geld vir navorsing beskikbaar stel. Dit veroorsaak dat tegnologie ophou ontwikkel en internasionale skakeling taan.


Op dié manier kan wolboere van die Wes-Kaap regstreeks betrokke raak met die finansiering van navorsing en ontwikkeling om waarde tot die wolbedryf te voeg. Só word die bedryf in staat gestel om tegnologiese ontwikkeling aan te moedig terwyl die eienaarskap van sulke ontwikkeling deur die bedryf behou word.


Mnr. Swart het gesê 'n navorsingstrust sal gestig word wat deur 'n navorsingskomitee van die NWKV bestuur sal word. Dié komitee sal toesien dat navorsing doelgerig en binne begrotings gedoen word.


Alle wolskaap-gerigte navorsingsprogramme in die Wes-Kaap, asook dié wat in ander provinsies namens die Wes-Kaap gedoen word, sal in die toekoms produsente-gedrewe wees, het hy gesê.


'n Vyf-jaar navorsingsplan sal ook in werking gestel word en behoeftebepalings sal op 'n jaarlikse basis plaasvind. Navorsingsresultate sal op gereelde basis bekend gemaak word, is besluit.

0
 
 
  • 1469 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • KWV se bedryfswins styg
  • Dringende oplossings vir minimum loon nodig
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction