Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Wolskaap-kan-armes-help

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wolskaap kan armes help

 

Die veebedryf het die potensiaal om landelike gemeenskappe uit armoede te lig. Veral die wolskaap het hom reeds bewys as voertuig om dié ideaal te bereik.

Mev. Olivia Sigidi van Idutywa in die voormalige Transkei het gesê die produktiwiteit in die veebedryf in die kommunale gebiede is tans ver onder sy potensiaal. Hoewel 40% van die provinsie se wolskape, 60% van die beeste en 60% van bokke in die Oos-Kaapse kommunale gebiede voorkom, is dié gebiede se markaandeel minder as 5%.

"Dit is duidelik dat 'n belegging in dié bedryf ongekende moontlikhede inhou vir mense in kommunale gebiede om hul inkomste te verhoog. Aangesien vee oor die hele voormalige Transkei en Ciskei voorkom en 'n lae insetkoste verg, kan ingryping in die bestaande produksiestelsels in dié gebiede merkwaardige verbetering in produktiwiteit en winsgewendheid meebring," het sy gesê.

Sy het gesê wolprodusente in die kommunale gebiede is reeds uitstekend georganiseer. Meer as 4 000 is betaalde lede van die NWKV, hulle dien in die bestuur van dié vereniging, die Woltrust, Cape Wools en die Wolforum. "Ons neem volle verantwoordelikheid vir ons toekoms."

Sy het met lof gepraat van die geïntegreerde produksiestelsels van die NWKV en die Regering en gesê die uitwerking op die gebied was ongelooflik. Die topskeerhokke se inkomste het in vier jaar van R17 000 tot R209 000 gestyg. "Dit het ons oë oopgemaak vir die potensiaal in ons gebied."

Me. Sigidi het haar waardering uitgespreek teenoor die Oos-Kaapse LUR van landbou, mnr. Max Mamase, vir die R3,9 miljoen wat vir die verbetering van skaapkuddes beskikbaar gestel is. "Ons sal u nie teleurstel nie. Ons is oortuig beeste en bokke sal volg namate ons skaapboerdery baasgeraak het."

Sy het gevra vir deurlopende finansiering vir hierdie projekte en het infrastruktuur, opleiding en voorligting en verbeterde genetiese materiaal, die ramteelprojek, veldbestuur, heinings en die herstel van uitgetrapte veld as voorkeursake uitgelig.

27 Junie 2002

 

0
 
 
  • 1388 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Skaapvoerkraal: Pas op, dis nie so maklik
  • Landbou-bemagtiging
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction