Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Wta-lid-hof-oor-renosterhorings

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

WTA-lid in hof oor renosterhorings

 

Die SA Wildhervestigingsvereniging van Suid-Afrika (WTA) is baie ontsteld oor een van sy lede wat in hegtenis geneem is vir beweerde handel in renosterhorings.

Luidens ‘n verklaring het mnr. Coena Smith, lid van die organisasie, onlangs in die hof verskyn op ‘n klag van handeldryf in renosterhoring. Hy is van Modimolle (Nylstroom) afkomstig.

Die organisasie sal Smith se saak fyn dophou en indien hy skuldig bevind word, sal daar teen hom opgetree word. Smith is op R25 000 borgtog vrygelaat, en verskyn weer op 28 Mei in die hof.

Wildstropery onaanvaarbaar
Mnr. Jan van Vuuren, voorsitter van die WTA, sê sy organisasie is totaal gekant teen enige renosterstropery en die verkoop van renosterhorings en ander produkte in Suid-Afrika of buite die land se grense.

 “Die WTA bied ook sy steun in die veldtog om hierdie wanpraktyke te bestry en diegene wat hulle hieraan skuldig maak en/of betrokke is by sulke wandade, vas te vat en aan die kaak te stel,” sê Van Vuuren. 

15 April 2010

5
 
 
  • 2144 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Ben van den Berg 
27 Apr 2010 11:22

Baie dankie vir die plasing van hierdie berig.
Kan julle nie dalk ook 'n artikel doen oor die renosterslagring wat die afgelope 2.5 jaar aan die gang is nie. Al het dit net ten doel om bewustheid te skep en mense te veroek om met enige inligting vorendag te kom.

Noem asseblief die volgende sosiale netwerk inisiatiewe op die internet: 'Protect the Rhino' cause en facbook groep.
Hier is die adresse: http://www.causes.com/causes/204377 en http://www.facebook.com/group.php?gid=36954076669
Baie dankie vir julle oorweging.

  • antwoord
Mariaan Nel 
26 Apr 2010 13:29

Dankie vir hierdie verklaring. Mense wat, soos Coena Smit miskien, stropers help om renosters by te kom of die horings landuit te smokkel, verdien baie swaar strawwe en ons absolute weersin en afkeer.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Vleisbeesproduksie aantekening
  • Plaasveiligheid
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction