Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Wyndruiwe-oes-dalk-effe-kleiner

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wyndruiwe-oes dalk effe kleiner

 
JACQUES CLAASSEN

Vanjaar se wyndruiwe-oes word volgens die bedryf se jongste oesskatting op 1 138 192 ton beraam. Dit is 5,5 % groter as verlede jaar se oes. Na verwagting sal vanjaar se wynoes (sap en konsentraat vir nie-alkoholiese doeleindes, rabat- en distilleerwyn ingesluit) 874,1 miljoen liter beloop.


Dit is bereken teen 'n gemiddelde verhaling van 768 liter per ton druiwe en is 31,6 miljoen liter (3,5 %) minder as die skatting op 10 Januarie vanjaar.


Die rede vir dié afname word toegeskryf aan ligter trosmassas en die hitte wat in Januarie en die eerste helfte van Februarie voorgekom het. Die hoogste afname word in die Oranjerivier-streek verwag. Die hoofredes hiervoor is die uiters gunstige temperatuur vir die maak van rosyne en die laer as verwagte sultana-oes.


Temperature was die afgelope drie weke baie hoog in al die wynstreke. Veral droëlandwingerde kry swaar. Die wingerde en druiwe is egter baie gesond en die oesgehalte is uitstekend.


Die binnelandse verkope van natuurlike wyn vir verlede jaar het 'n styging van 1,4 % teenoor 2001 getoon. Die uitvoer van natuurlike wyn vir die ooreenstemmende tydperke het met 20,7 % gegroei. Brandewynverkope het verlede jaar 'n styging van 0,7 % getoon vergeleke met 2001.


Bogenoemde, tesame met 'n beraamde groter markbehoefte aan rabat- en distilleerwyn, het tot gevolg dat die voorraadvlak op 31 Desember vanjaar by koöperasies en kelders na beraming 190,3 miljoen liter sal wees, vergeleke met 221,5 miljoen liter op 31 Desember verlede jaar.

7 Maart 2003

0
 
 
  • 1614 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Inbring van nuwe hondjie
  • Beheer van litjieskaktus en doringbome
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction