Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Wyntoerisme-kry-hupstoot

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wyntoerisme kry hupstoot

 
AMELIA GENIS

Die Olifantsrivier Wynroete en Matzikama Toerismevereniging gaan voortaan kragte saamsnoer om die Olifantsriviervallei en omstreke en sy landbouprodukte aan die wêreld bekend te stel.


Dié samewerking sal beamptes in staat stel om voornemende besoekers in te lig oor alle aspekte van hul reis. 'n Gesamentlike kantoor is op Vredendal geopen. Met dié gedeelde geriewe en personeel is die kantoor nou voltyds en ook Saterdae oop, sê me. Sereza Kersop, skakelbeampte van die Olifantsrivier Wynroete.


Die nuwe Olifantsrivier Wynroete sal dié wynstreek bekend stel as 'n unieke bestemming vir wyntoeriste. Die groot kelders, WestCorp Internasionaal, Lutzville Wingerde en Stellar Organic Wine Cellars, speel die leidende rol in die nuwe benadering. Etlike private wynmakers, insluitend Stoumann's, Gené Wines, Rosslo, Vleiland Wyne, Cape Rock Wines, Wilgenhof, Oubenheim-wynlandgoed, Fryers Cove Wingerde, Matzikama Kelders, Altona en Teubes Wyne, is ook by die vernuwing betrokke.


Die meeste van die streek se wyn word uitgevoer en onder internasionale handelsmerke bemark. Die streek bied ook 'n verskeidenheid boetiekwyne.


By die bekendstelling van die nuwe kantore van die wynroete het mnr. Jannie Mostert, voorsitter van die Olifantsrivier Wynroete, gesê die Olifantsrivierstreek is die grootste wynuitvoerstreek in die land, maar dat dit nie so bekend is by die publiek nie.


Hy meen die wynroete sal van krag tot krag gaan namate samewerking met ander toerisme-organisasies en toeroperateurs plaasvind en gesamentlike promosies gedoen word.

20 Februarie 2004

0
 
 
  • 2127 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Goor diens van Telkom.
  • Swakker rand 'n hupstoot vir landbou
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction