Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Xenofobie-byt-aan-landbou

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Xenofobie byt aan landbou

 
Deur LUCILLE BOTHA

Die onlangse xenofobiese aanvalle waaronder Suid-Afrika gebuk gegaan het, is te wyte aan verraad teenoor die armes, het die bekende landbouleier dr. Mohammed Karaan op die Kaaplandse Pomologiese Vereniging se simposium gesê.

Hy het uit die boek The Shock Doctrine deur Naomi Klein aangehaal. Sy noem Suid-Afrika 'n "demokrasie in kettings". Klein sê die Suid-Afrikaanse grondwet het die land se arm mense gefaal, want daar word te veel beloftes gemaak wat nie nagekom word nie.

"Die xenofobiese aanvalle moet teen hierdie agtergrond gesien word," meen Karaan.

Werkskepping vir verligting
"Die unieke probleem in die Suid-Afrikaanse samelewing is nie om inflasie te beheer of ekonomiese groei te stimuleer nie, maar dit is hoe ons gaan werkgeleenthede skep en geld in die armes se hande sit.

"Ons hoop vir 'n makro-ekonomiese beleid waar ons meer werkgeleenthede kan skep en bedrywe op die been bring wat daarop toespits om die produksie uit te voer."

Karaan het na die regering gekap en gesê hy hoor geen antwoord hoe hulle dit onder die loep gaan neem nie.

Ook die landbou sukkel om dit aan te spreek, want die bedryf word deur 'n aantal teenstellings in die gesig gestaar wat of nog nooit vantevore gesien is nie, of nog nie op hierdie skaal nie, sê hy. Dit sluit in hoë kommoditeitspryse, insetkoste, hoër pryse, maar laer wins, hoë rentekoerse en stygende inflasie.

5 Junie 2008

0
 
 
  • 1861 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Eiendomsbelasting kan plase raak
  • Groentebedryf span saam
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction