Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Zim-afriforum-mag-dagvaar

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Zim: AfriForum mag dagvaar

 
Deur LIEZL VERCUEIL

Die burgerregte-organisasie AfriForum het van die Noord-Gautengse Hooggeregshof toestemming verkry om die Zimbabwiese regering te dagvaar namens drie boere wat in dié land van hul grond verdryf is.

Die organisasie sal op 23 Februarie na die hof terugkeer om die Suid-Afrikaanse en Zimbabwiese regerings te dwing om die SAOG se bevindings rondom grondgrype in Zimbabwe toe te pas, luidens ‘n berig van Jakaranda FM.

Die organisasie se hofaansoek om die bevindinge oor Zimbabwe van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se tribunaal in Suid-Afrika te laat registreer, het dus geslaag. Die betrokke hofdokumente sal vandeesweek voorberei word waarna dit aan die Zimbabwiese minister en sekretaris-generaal van justisie oorhandig sal word, sê mnr. Willie Spies, AfriForum se regsverteenwoordiger, luidens ’n berig in Business Report.

“Die volgende stap sal wees om die bedrag geld waarop die betrokke boere geregtig is, te bepaal en te laat registreer. Ons ondersoek ook die moontlikheid om op Zimbabwiese eiendom in Suid-Afrika beslag te lê om dié bedrag bymekaar te kry. Lede van die Zimbabwiese regering het baie bates hier,” sê Spies luidens News24.

Intussen het ten minste nóg vyf wit boere in die Rusape-omgewing van Zimbabwiese regeringsamptenare kennis ontvang dat hulle hul eiendom moet verlaat, lui ’n berig van SW Radio Africa.

Bron:
Jakarnda FM
Business Report
News24
SW Radio Africa

14 Januarie 2010
 

5
 
 
  • 1614 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

mkruger
14 Jan 2010 10:33

Eerstens moet ek seker erken dat ek is nie van die slimstes nie.

Dit is hoekom ek nie kan verstaan hoekom soveel energie ingesit word om mense wat in 'n ander land gaan "ryk" word het, te help nie.

In ons eie land sit die boere met baie meer probleme, ons paaie is in 'n toestand en dit is mos die regering se plig om die instand te hou net soos dit is om die landsburgers wat in die buiteland bele het te beskerm?

Hoekom word die energie nie ingesit om dinge vir die landsburgers hier reg te kry nie ?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Handel-hupstoot
  • ALAN GERMOND
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction