Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Zim-boere-kan-sa-vorentoe-help

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

‘Zim-boere kan SA vorentoe help’

 
Deur ALANI JANEKE

Boere in Zimbabwe sal hul Suid-Afrikaanse eweknieë rakende grondhervorming op die pad vorentoe kan help met die lesse wat hulle geleer het, sê die Commercial Farmers’ Union (CFU).

Mnr. Deon Theron, voorsitter van die organisasie, sê: “Ek glo die paadjie wat ons nou stap, gaan van baie waarde vir Suid-Afrika wees vorentoe. Ons het verseker nie al die antwoorde nie, maar ons weet watter foute ons gemaak het en wat om nie te doen nie.”

Theron sê hy is baie opgewonde oor ‘n vergadering wat Dinsdag, 30 November, vir ‘n oorlewingsplan vir boere in Zimbabwe in Harare gehou is. Hy sê sowat 60 distriksvoorsitters en boere het dit bygewoon.

Samewerking
Volgens Theron het die vergadering en die samewerking wat onder die afgevaardigdes, sy verwagtinge oortref.

“Die debat was konstruktief en die voorstelle wat gemaak is, is tot die voordeel van die boere wat steeds hul grond besit asook dié wat hul grond verloor het, maar steeds wil boer.”

Theron sê vroeër was daar ‘n toutrekkery tussen die twee groepe, aangesien die boere wat hul grond verloor het wou hê dat die CFU die staat moet aanvat en hul geld moet kry, terwyl die lede wat steeds hul plase het meer wou fokus op die stabilisering van die situasie met die regering.

“Die besluite wat gister geneem is, bied ‘n pad vorentoe vir albei die groepe,” vertel Theron. Meer inligting oor die betrokke besluite sal binnekort bekendgemaak word.

Intimidasie
Theron sê die grootskaalse intimidasie van boere wat verlede maand weer voorgekom het, het intussen afgeneem. “Daar is wel individuele gevalle waarvan ons bewus het, maar ‘n groot golf het nog nie weer ‘n spesifieke distrik geslaan nie. Ons verwag dit wel.”

Intussen berig die Mail & Guardian dat pres. Robert Mugabe en sy bondgenote nagenoeg die helfte van Zimbabwe se landbougrond, sowat vyf miljoen ha, afgeneem deur grondgrype wat deel vorm van dié land se grondhervormingsprogram.

Die 86 jarige Mugabe en sy vrou, Grace, besit glo 14 plase wat sowat 16 000 ha beslaan regoor die land. 

Volgens die berig het Mugabe deur middel van die program die guns van menige ministers, senior beamptes en regslui gewen. “ ’n Nuwe, swart elite  - met goeie kontakte - van sowat 2 200 mense beheer nou sowat 40% van die 14 miljoen ha wat by wit boere weggeneem is,” aldus ZimOnline. Dié groottes wissel tussen 250 en 4 000 ha in die mees vrugbare streke van die land, lui die berig.

1 Desember 2010

0
 
 
  • 974 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Meer geld vir plaaslike bevordering van bokhaar gevra
  • Landbou kan baie werk skep - Karaan
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction