Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Zim-boere-steeds-afgesit

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Zim-boere steeds afgesit

 
JAN CILLIERS

Ondanks 'n versekering deur pres. Robert Mugabe van Zimbabwe dat sy land se grondhervormingsprogram afgehandel is, word feitlik ál die oorblywende wit kommersiële boere ook nou van hul plase afgesit. Dit volg nadat mnr. J.L. Nkomo as minister van spesiale sake in die president se kantoor belas met grond, grondhervorming en hervestiging aangestel is.


Volgens die organisasie Geregtigheid vir die Landbou (Jag) in Zimbabwe, het hy ook nuwe wetgewing deurgevoer wat dit nie meer nodig maak vir die regering om uitsettingsbevele wat afgekondig is, persoonlik op boere te bestel nie.
Op 26 September het Nkomo 138 afsettingsbevele uitgereik.
Die hernude vlaag van afsettingsbevele word deur mense in Zimbabwe gesien as 'n poging van Mugabe om emosies weer op te sweep in die aanloop tot die verkiesing oor sowat 'n jaar.
Een van die boere wat vanjaar in Februarie 'n hoëhofbevel teen 'n afsettingsbevel gekry het, mnr. Roy Bennett ('n parlementslid van die opposisieparty MDC), is verlede week deur onlustepolisie en weermaglede besoek en van sy plaas afgejaag. Sy plaaswerkers is afgeransel voordat hulle ook van die plaas afgejaag is.
Intussen het Mugabe in Harare gesê dat hy nie meer buitelandse voedselhulp vanjaar nodig het nie omdat dié land se verwagte mielie-oes van 1,2 miljoen ton tot 1,7 miljoen ton genoeg sou wees om in die plaaslike behoeftes te voorsien.
Die land se behoefte is sowat 1,7 miljoen ton, maar die regering het gesê enige tekort sal uit sy begroting aangekoop kan word.7 Mei 2004

0
 
 
  • 1716 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Warm poedings
  • Nuwe gradering vir lusern
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction