Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Zim-oorwinning-net-die-begin

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Zim: Oorwinning net die begin

 

Boere wat van hul grond in Zimbabwe verdryf is se oorwinning in die Noord-Gautengse Hooggeregshof is die eerste stap nader daaraan om beslag te lê op Zimbabwiese eiendom in Suid-Afrika as vergoeding, luidens Business Day. Daar is hoop dat dó ‘n stap die Zimbabwiese regering twee keer sal laat dink voordat meer plase gergyp word.

Regter Garth Rabie het beslis dat die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG)-tribunaal se beslissing teen pres. Robert Mugabe se grondgryp-program in Suid-Afrika geregistreer mag word. AfriForum, wat die aansoek namens ‘n groep boere gemaak het, het reeds twee residensiële eiendomme in Kaapstad uitgeken wat aan die Zimbabwiese regering behoort.

Die beslissing kan ook dalk die deur oopmaak vir ander boere wat hul grond in Zimbabwe weens Mugabe se brutale grondonteieningsveldtog verloor het om vergoeding te eis.

Die Zimbabwiese regering het dit egter duidelik gestel dat hy hom nie aan dié beslissing steur nie, luidens Eyewitness News. “Ons is nie eers bekommerd nie want dit is Suid-Afrika se plig, net soos dit ons plig is, om mekaar se eiendom te beskerm,” sê ‘n amptenaar van dié land.

Plaaswerkers se leiers skuil
Intussen moes die sekretaris-generaal van die General Agricultural and Plantation Workers’ Union of Zimbabwe, me. Gertrude Zambira, van die Zimbabwiese regering skuil na die vrystelling van ‘n dokumentêr waarin geweld teen plaaswerkers gewys word.

Die dokumentêre film genaamd The House of Justice wys blykbaar ‘n versameling beeldmateriaal van die misdade wat teen plaaswerkers gepleeg is sedert die begin van die onteieningsveldtog, luidens Business Day.

Kyk na:

The House of Justice (deel 1)

The House of Justice (deel 2)

Bron:
Business Day
Business Day
Eyewitness News

1 Maart 2010
 

5
 
 
  • 1284 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Vrystaat boer 
01 Mar 2010 11:14

Afri-forum, julle is bulletjies.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • Melkboere skep asem in O-Kaap
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction