Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Zim-plase-staat-moet-von-abo-vergoed

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Zim-plase: Staat moet Von Abo vergoed

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT en LIEZL VERCUEIL

Die Suid-Afrikaanse Regering moet mnr. Crawford van Abo vergoed vir sy 14 plase in Zimbabwe wat deur grondgrypers oorgeneem is. Von Abo se verlies beloop miljoene rand.

Luidens ‘n berig op Nuus24.com het die Noord-Gautengse Hooggeregshof die Regering gister beveel om mnr. Crawford van Abo van Bothaville te vergoed vir die 14 plase wat hy in Zimbabwe aan grondgrypers moes afstaan.

Dieselfde hof het in in 2008 bevind dat die Suid-Afrikaanse Regering se versuim om Von Abo se aansoek om diplomatieke beskerming te oorweeg, daaroor te besluit, of stappe te neem, ongrondwetlik is.

Die geskiedenis van die saak:

Von Abo wen hofsaak oor Zim-plase (29 Julie 2008)
Die regsverteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse boer, mnr. Crawford von Abo sê die uitspraak van die Pretoriase Hooggeregshof baan die weg vir ander Suid-Afrikaanse sakemense met belange in Zimbabwe.

Von Abo-saak: 'Staat moet regte herstel' (30 Julie 2008)
Die Staat is twee maande gegun om die regte te herstel van mnr. Crawford van Abo, 'n boer van Bothaville, nadat 14 van sy plase in Zimbabwe deur oorlogsveterane oorgeneem is.

Von Abo: Staat doen dalk niks (1 Augustus 2008)
Die publiek se verwagtinge is dat daar dadels gaan kom van 'n uitspraak deur die Hooggeregshof teen die Suid-Afrikaanse Regering omdat hulle nagelaat het om mnr. Crawford von Abo, 'n mielieboer, diplomatieke beskerming te bied toe hy al sy besittings in Zimbabwe verloor het.

Hof sit oor Von Abo-eise (11 November 2008)
Hoofregter Pius Langa en 11 regters van die Konstitusionele Hof sal vandag besluit of sekere dokumente rakende die Von Abo-saak openbaar gemaak mag word.

Von Abo-saak uitgestel (12 November 2008)
Mnr. Crawford von Abo se poging om beskerming van die Regering vir sy beleggings in Zimbabwe in die Grondwethof te kry, is vertraag. Dié saak is tot 28 Februarie 2009 uitgestel om die Regering tyd te gee om verdere dokumente aan die hof voor te lê.

Bron:

Nuus24

6 Februarie 2010
 

5
 
 
  • 1695 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

MJ 
08 Feb 2010 20:35

Croffie en my Pa was stigterslede van die Sampi oesdag. Hy is een van die beste saaiboere wat SA het en hy kan die Zimbabweans en SA baie leer oor boerdery, dit is `n skande dat dit so lank moes neem voordat daar uitsuitsel gekom het! Behalwe sy plase se werklike pryse uitbetaal , wie gaan betaal vir die agteruitgang wat daar oor die jare plaasgevind het?

  • antwoord
Attie
08 Feb 2010 10:10

Wonder watter skelmstreek hulle nou weer gaan uithaal om nie te betaal nie.

  • antwoord
johan v
06 Feb 2010 17:37

mooi so

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Groot ondersoek vir landbou
  • Warm poedings
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction