Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Zim-regering-kan-nog-nie-help

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Zim: Regering kan nog nie help

 
Deur ISABEL STOLTZ

Die Suid-Afrikaanse Regering sê hy kan niks doen om sy burgers in Zimbabwe te beskerm nie totdat ’n ooreenkoms vir die beskerming van beleggings (Bippa) met dié land deur albei parlemente bekragtig is nie.

Dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, het aan landbou.com gesê die Regering het “geen instrument” wat ingryping moontlik maak nie en wag vir die bekragtiging van die Bippa, wat nog na die Parlement verwys moet word.

Dít kan maande duur en intussen blyk die Zimbabwiese regering sy aanslag op wit boere te verskerp het. Volgens ’n woordvoerder van dié regering is hy van plan om alle wit boere uit Zimbabwe te verjaag en selfs die weermag daarvoor te gebruik, sê mnr. Willie Spies, regsverteenwoordiger van AfriForum.

AfriForum het in die Noord-Gautengse Hooggeregshof geslaag met ’n aansoek om met ’n regsproses teen Zimbabwe te begin wat daarop gemik is om ’n uitspraak van die SAOG-tribunaal in Suid-Afrika af te dwing.

14 Januarie 2010

0
 
 
  • 1755 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

speedy cilliers 
18 Jan 2010 11:56

Die enigste gevolgtrekking waartoe mens kan kom is dat ons eie regering, met al sy eie verskuilde agendas, in elk geval nie die vermoe, of die wil, of die moed, of die voorneme het om die belange van sy eie burgers daar te beskerm nie. Die belange van sekere sektore van sy burgers word nie eens in hul eie land beskerm nie! Miskien moet die regering net besef dat 'n baie groot persentasie van die land se burgers nie naief is nie, en ophou om belaglike verskonings vir baie sake voor te hou. Dit dui op lamsakkige lafhartigheid. Tyd dat hulle oop kaarte begin speel.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • MIELIES
  • Ek wil begin..
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction