Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Zim-verban-alle-hoenders-uit-sa

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Zim verban alle hoenders uit SA

 
Deur ALANI JANEKE

Zimbabwe het die invoer van alle hoenders vanuit Suid-Afrika verban en die land beskuldig dat dit geneties gemodifiseerde hoenders (GM) verskaf, sê die Commercial Farmer’s Union (CFU).

Luidens ‘n berig op www.cfuzim.org sê die Suid-Afrikaanse Pluimveeverenging (SAPA) Zimbabwe se beskuldigings is ongegrond.

Mnr. Kevin Powell, die hoof uitvoerende beampte van SAPA, sê GM hoenders kom nêrens in die wêreld voor nie. “Selfs as ‘n mens, ‘n hoender of ‘n koei GM mielies eet maak dit nie daardie persoon (dier) geneties gemodifiseer nie aangesien jou gene nie deur voedsel verander kan word nie.”

Volgens Powell soek Zimbabwe verskonings om nie met Suid-Afrika se gesofistikeerde pluimveebedryf mee te ding nie.

Verskonings
Die land wou vroeër ook invoer van Suid-Afrika verban deur valse aantygings van Slenkdalkoors, maar hoenders kan dit nie opdoen nie. “Toe het hulle ook hulle standaarde oor smaakverbetering verander en nou dat ons bewys het dat ons aan die nuwe standaard kan voldoen, soek hulle ‘n ander verskoning.”

Mnr. Solomon Zawe, die voorsitter van die Zimbabwe Pluimveevereniging  (ZPA) sê Suid-Afrikaanse produsente neem hulle plaaslike mark oor wat druk op produsente plaas. “Die bedryf sal nooit ten volle herstel as hoenderinvoere die mark voortdurend oorvloei nie. Die verbod het groot Suid-Afrikaanse invoerders hard geslaan wat nou ingevoerde hoenders die land insmokkel.”

SAPA gaan die saak na die Suid-Afrikaanse buitelandse ministerie verwys.

Bron: cfuzim.org

6 Augustus 2010

 

3
 
 
  • 2051 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Attiee 
10 Aug 2010 20:11

Dit is egter nog steeds my reg om te besluit of ek GM produkte wil eet of nie. Hoekom skryf die bedryf nie groot GM op alle produkte wat dit wel bevat nie? Is hulle dalk so effens versigtig om nie die klomp onnosel SA verbruikers wakker te laat skrik nie. Persoonlik glo ek dat die voordele van GM heeltemal oorskat word. Hou dinge tog liewer natuurlik.

  • antwoord
Jaco Kriek 
10 Aug 2010 11:45

GM kan jou niks skade berokken nie, absoluut geen. As jy dink dit kan, verstaan jy GM verkeerd. Om diere hormone te voer is egter 'n ander saak...... ek is erg gekant teen voerkrale wat hormone hul diere injaag.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
10 Aug 2010 11:28

Praat van 'n ondankbare spul...

  • antwoord
Attiee 
10 Aug 2010 08:09

Miskien is dit tyd dat SA weer kyk na sy beleid oor GM produkte. Label die produkte duidelik "GM" wat GM roumateriaal bevat. Ek is ook moeg daarvoor dat GM produkte in my keel afgedruk word sonder dat ek die keuse het om daarteen te kies. LABEL DIE GOED.

  • antwoord
Nic in Hong Kong 
09 Aug 2010 14:30

Ek hoop Zim kan ook sommer hulle uitvoer van werklose kriminele na S.A. stop.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
09 Aug 2010 09:02

Ek wens ons wil alle uitvoere na Zim stop. Veral elektrisiteit en petrol en medisyne en VERAL GELD

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Argentynse boere vat Monsanto hof toe
  • Zim: Regering kan nog nie help
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction