Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Zimbabwe-mag-nie-hier-gebeur-nie

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Zimbabwe mag nie hier gebeur nie'

 
Johan Fouché

In een van die sterkste standpunte wat 'n senior Kabinetsminister nóg oor die krisis in Zimbabwe ingeneem het, het mnr. Trevor Manuel, Minister van Finansies, verlede week naby Moorreesburg op 'n boeredag van die Swartland-Kleingraanontwikkelingsgroep prontuit verklaar: "Ons kan nooit hier toelaat wat in Zimbabwe plaasvind nie."

 

Mnr. Manuel sê die enigste uitweg is dat die georganiseerde landbou aan die spits van verandering in die landbou moet wees. Agri SA het dit besef en dít is die rede vir die totstandkoming van die Strategiese Plan vir die SA Landbou.

Hy het gesê Agri SA is ware Suid-Afrikaners wat in belang van alle Suid-Afrikaners optree en hy is dankbaar vir dié organisasie se leierskap. "Die toekoms van die landbou gaan afhang van hoe vinnig en met hoeveel durf ons die plan 'n werklikheid kan maak."

Samewerking tussen die landbou en die Regering met die plan moet uitgebrei word om die huidige krisis in voedselpryse op te los. Hy sê dit is 'n saak wat met erns aangepak moet word in belang van landbou en in belang van die ekonomie as geheel. Die Regering is egter nie van plan om in die werking van die markte in te meng nie.

Hy sê stygende voedselpryse dra by tot hoër inflasie, wat 'n regstreekse uitwerking op rentekoerse het en die welsyn van veral armer Suid-Afrikaners benadeel. Voedselpryse was in Julie 17,7 % hoër as 'n jaar gelede, teenoor die algehele inflasiekoers van 9,9 %.

Mnr. Manuel sê minstens vyf faktore dra tot hierdie prysstygings by, naamlik die vinnige en skerp verswakking van die rand, die gebrek aan mededinging in die kleinhandel, die tekort aan mielies in Suider-Afrika, die instelling van wêreldpryse vir graan en die beperkte handelsomgewing op Safex.

Mnr. Manuel sê nieteenstaande ongunstige globale toestande, toon die Suid-Afrikaanse ekonomie baie veerkragtigheid. Die vooruitsigte vir die landbou lyk goed. Uitvoer styg voortdurend, wat tot 'n groot verbetering in inkomste vir die landbou en die ekonomie as geheel lei. Ongeregtigheid in marktoegang tot en landbousubsidies in ontwikkelde lande bly problematies.

Hy sê sedert 1994 het opbrengs en produktiwiteit in die landbousektor vanweë deregulering baie verbeter. Vaste belegging in landbou is wisselvallig, maar het die afgelope twee jaar gestyg. Die Regering besef hy moet sy besteding op landbou-infrastruktuur en navorsing verhoog.

20 September 2002

 

0
 
 
  • 1636 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Slaaie vir somerdae
  • Katoenboere kou klippe
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction