Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Zuma-mislei-oor-vuurwapens-chasa

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Zuma is mislei oor vuurwapens - Chasa

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT

Vuurwapens in die besit van wettige eienaars is níé die oorsaak van die hoë misdaadsyfers in Suid-Afrika nie, sê Chasa, die organisasie van jagtersverenigings.

Die Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid Afrika (Chasa), waarvan 90% van jagtersverenigings in Suid-Afrika lid is, is bekommerd en ontsteld oor die onlangse uitlatings wat deur pres. Jacob Zuma gemaak en deur die Minister van Polisie bevestig is dat die getal wettige vuurwapens in die besit van sportmanne en -vroue, jagters, individue en private versamelaars, bydra tot die hoë vlak van ernstige misdaad in Suid-Afrika.

In ‘n nuusverklaring sê Chasa dat hierdie uitlatings heeltemal onwaar is en veroorsaak is deurdat die president en minister totaal oningelig en mislei is deur amptenary in beheer van misdaadstatistiek in die algemeen, statistiek met betrekking tot eienaarskap, diefstal en verlies van vuurwapens, sowel as statistiek in verband met vuurwapenverwante misdaad.

Chasa het 'n versoek tot die president se kantoor gerig om hom te ontmoet om hierdie saak te bespreek en te verseker dat die inligting wat hy het met betrekking tot private vuurwapeneienaarskap, gebalanseerd is en dat die eienaarskap van vuurwapens deur 'n wetsgehoorsame gemeenskap, nie in die gedrang kom nie. Aangesien pres. Zuma sy bereidwilligheid aangedui het om met mense “op grondvlak” te kommunikeer oor belangrike sake van nasionale belang, verwag Chasa dat hy gunstig op dié versoek sal reageer.

2 November 2009

5
 
 
  • 2542 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Butch
03 Nov 2009 08:56

Johan om positief te bly is noodsaaklik, maar ek dink 'n vereiste is dat hier'n groot "doen" faktor is. As ons nie pro-aktief gaan optree nie gaan ons wapens mettertyd van ons weggevat word. Ons lede sal ons hande maar in die sakke moet steek en in die howe veg vir ons regte.

  • antwoord
Johan Reyneke 
02 Nov 2009 19:20

Ons moet positief bly en probeer help waar ons kan om die oningeligtes te probeer inlig. Die die plek om te begin is die jagtersvereenigings. Die adsresse kan by Chasa verkry word. Die mense in beheer moet dit nt kry en navors om die regte inlgting te kry

  • antwoord
Butch
02 Nov 2009 13:36

Hierdie stelling van die Pres. is ook totaal en al teenstrydig met inligting in 'n verklaring wat deur die Swart Vurwapeneienaarsvereniging uitgereik is waarin verdoemende feite en bewerings teen die Regering ge-opper word

  • antwoord
mathys brits 
02 Nov 2009 10:18

zuma omring homself met dom mense,en met mense met hul eie agendas.Dis die r5 en ak wat die proebleem is,iemand met n halwe brein kan dit sien,net jammer dat daar nie so n iemand in parlement is nie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Soek graag Bloekombome
  • Mohlahlane tweede keer in boeie
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction