Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Zuma-wil-skik-oor-lesotho-grens

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Zuma wil skik oor Lesotho-grens

 

Pres. Jacob Zuma en die Regering wil ’n skikking met Vrystaat  Landbou bereik oor die sage met die Lesotho-grens. Mnr. Louw Steytler, voorsitter van Vrystaat Landbou, sê hulle en hul regspan (onder leiding van advokaat George Bizos) het pas met staatsadvokate oor die hofsaak beraadslaag.

Die hofsaak is deur Vrystaat Landbou namens ’n groep grensboere aanhangig gemaak. Die doel is om die Regering te dwing om Suid-Afrikaners op plase aan die Lesotho-grens se veiligheid te verseker. Zuma is die eerste respondent.

“Ons het ’n duidelike boodskap aan die staatsadvokate oorgedra dat ons bereid is om Grondwethof toe te gaan as die grensboere se regte nie beskerm word nie,” het Steytler oor die jongste beraadslagings gesê. “Zuma en sy regering was daar verteenwoordig. Hulle het ons duidelik laat verstaan dat hulle ’n skikking soek, gegrond op daardie mense se veiligheid en sekuriteit.”

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 30 Oktober 2009.

23 Oktober 2009
 

2.666665
 
 
  • 1757 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

anne besuidenhoudt 
15 Jun 2010 12:06

ag, kry net end.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
24 Okt 2009 15:06

Iemand wat nie fisies op die grens bly nie, het nie 'n idee waaroor dit gaan nie. Ons bly teen die grens, diefstal, dreigemente vir jou lewe en intimidasie is aan die orde van die dag! Die buurland (en eie mense op die plaas wat ook maar basoetoes is) het geen respek vir jou eiendom of privaatheid nie. Nie eens te praat van veiligheid nie. Geen mens kan onder die huidige ekonomiese toestande vooruit boer sonder om jou gat te sien teen die spoed wat jou vee en brandstof ens gesteel word nie. As die regering nie drasties gaan reageer nie, gaan baie boere op straat sit. Ons hoop vir goeie skikking en samewerking van die staat se kant af.

  • antwoord
Avs 
23 Okt 2009 10:43

Ek wonder of dit die saak van die KZN boere wat op die Lesothu grens boer ook gaan vergemaklik.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • OVK toon wins in moeilike tye
  • 'Mdladlana het drogbeeld van landbou'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction