17 Augustus 2012

1919 keer gelees | 2 kommentaar

’n Paartjie wat op ’n plaas in die distrik Bothaville bly, is in hegtenis geneem vir beweerde veediefstal.


Dié paartjie, onderskeidelik glo 35 en 38 jaar oud, wou lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens eers nie toelaat om hul plaas te betree nie, nadat die Polisie ’n wenk ontvang het dat daar gesteelde skape op die plaas was.
 
Ná die Polisie ’n lasbrief bekom het, is die skape gevind en die paartjie in hegtenis geneem.

Kapt. Stephen Thakeng sê die polisie het 8 Merino’s asook 3 lammers, skaapvleis en ’n skaapvel op die plaas gekonfiskeer asook ’n .22-geweer waarvoor daar nie voldoende dokumentasie was nie, is ook gekonfiskeer.

Volgens Thakeng is die waarde van die skape sowat R45 000.

Bron: News24.com
Kommentaar
Slegs in Afrikaans


chris

2012/08/17 08:53:12 PM

Die mense het hulle n van of naam of ras Sal graag wil weet!!


chris

2012/08/17 08:56:00 PM

ok in watter omgewing het dit gebeer?

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights