Nuus

  • Bloedneus vir staat se suikertaks?

    Deur Johan van der Merwe

    Die stryd teen die voorgestelde suikerbelasting kry dalk nou nuwe woema ná die afdanking van Finansminister Pravin Gordhan.

  • ANC raak haastig oor nuwe grondeise

    Deur Joylene van Wyk

    Die ANC kan oënskynlik nie langer vir die Departement van Grondsake wag nie en wil self die heroopstel van grondeise na die Parlement neem.

  • Brandmerke by vee noodsaaklik – SAPD

    Deur Jasper Raats

    Groot kommer heers oor die gebrek aan brandmerke by kommunale vee, is op Limpopo se veediefstalforum gesê.

  • Beste jong boere in Wes-Kaap gesels

    Deur Verslaggewer

    Die vyf finaliste in Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar 2017-kompetisie is bekend.

  • X-Rider voortaan deel van Isuzu-reeks

    Deur Andries Groenewald

    Isuzu-kopers was só ingenome met die spesiale X-Rider model dat dit voortaan permanent deel van die totale modelreeks gaan wees.

  • Regter Goldstone in kryt teen storting

    Deur Carien Kruger

    Die regsgeleerde regter Richard Goldstone is nou deel van die FairPlay-beweging teen die storting van produkte deur oorsese lande.

  • Politiek roer brandstofpryse ook

    Deur Nico van Burick

    Die nagevolge van pres. Zuma se onlangse Kabinetskommeling is ook ongunstig vir brandstofpryse.

  • Afrika-perdesiekte in Bloemfontein

    Deur Johan Norval

    Die voorkoms van AHS in Bloemfontein sal nie die nasionale Saalperdskou in die wiele ry nie.

  • ‘Onteiening sonder betaling bestaan nie’

    Deur Joylene van Wyk

    Onteiening sonder vergoeding is volgens die Grondwet heeltemal onmoontlik, sê me. Annelize Crosby, regs- en grondsake-adviseur van Agri SA.

  • Renosterhorings te koop: Boere maak plan

    Deur Jasper Raats

    Dit sal eersdaags wettig wees om renosterhorings wat deur wettige eienaars geoes en opgeberg is, te verkoop.