Redakteur se keuse

Eerste ploegkampioen aangewys

Suid-Afrika se eerste ploegkampioen is op die Nampo-Oesdag aangewys.

564 keer gelees | 0 kommentaar

Croplife: Wêreld moet na bye omsien

Bye is ’n baie belangrike skakel in die produksie van voedsel, en die hele landboubedryf moet na dié insekte omsien.

350 keer gelees | 0 kommentaar

Begin betyds boedel beplan

Elke boedelplan en testament is uniek en moet met met omsigtigheid beplan en opgestel word, sê 'n kenner.

210 keer gelees | 0 kommentaar

SA en die Bric-lande op landbougebied

Kobus Smit verduidelik Suid-Afrika se verhouding met die ander Bric-lande op die gebied van die landbou.

215 keer gelees | 1 kommentaar

Verslag oor veesiektes in April

Veeartse het 'n toename in parasietsyfers opgemerk weens laat somerreënval in die eerste helfte van April.

327 keer gelees | 0 kommentaar

Teken in en wen ‘n AGA-stoof!

Noem die naam AGA en Suid-Afrikaners kry ‘n rilling van pure lekkerkry, en nou staan jy ‘n kans om een te wen.

538 keer gelees | 3 kommentaar

‘SA rooivleis moet by nuwe era aanpas’

Eers was daar die nywerheidsera en toe die inligtingsera. Nou staan ons op die vooraand van die landbou-era, sê dr. André Jooste van Aartappels SA.

318 keer gelees | 0 kommentaar

Top-braairestaurant in SA aangewys

Die gasheer van die Ultimate Beef-klub, The Local Grill, is die land se beste braairestaurant.

588 keer gelees | 1 kommentaar

Betree die slim-era van landbou-advies

Yara se nuwe CheckIT-toepassing sit onmiddelik antwoorde oor gewasgebrekke binne die produsent se bereik.

218 keer gelees | 0 kommentaar

Miljoen kilometer met Caltex Delo in Cummins-enjin

Quality Oils Transport bereik meer as 1 000 000 kilometer se enjinleeftyd deur Caltex Delo 400 Multigrade SAE 15W-40 te gebruik.

172 keer gelees | 0 kommentaar

Arbeidsdispuut kan uitsettingsbevel pootjie

Die gebruik om verblyf vir werknemers op plase aan te bied, verg goeie bestuur en kontrakte met voorwaardes. ’n Regsgeleerde verduidelik.

884 keer gelees | 3 kommentaar

Goue bruilof vir Opsitkers-liefde

’n Egpaar van Sasolburg vier eersdaags hul goue bruilof nadat hulle mekaar deur Landbouweekblad se Opsitkers leer ken het.

488 keer gelees | 3 kommentaar

Purchase vra denkskuif in landbou

Met die verkiesingsjaar om die draai, is besluite oor grondbesit in die Regering van die uiterste belang.

267 keer gelees | 2 kommentaar

Nederburg-wynveling kry nuwe keuring

’n Nuwe en strakker keuringsbenadering is gevolg om die wyne vir vanjaar se Nederburg-wynveling te kies.

197 keer gelees | 0 kommentaar

Kry kaboedel digitale tydskrifte by iStore

'n Nuwe vennootskap tussen Media24 Digitale Tydskrifte en iStore beteken 'n hele kaboedel tydskrifte vir klante.

462 keer gelees | 0 kommentaar

Wes-Kaap woeker met agri-gesprek

Hoëprofiel belanghebbendes maak werk daarvan om samewerking te kry vir die uitdagings in die landbou in die Wes-Kaap.

496 keer gelees | 1 kommentaar

Dollie se wol waai ná ses jaar

Bloemskou 2013 het tóg vir 'n skaapskeer-hoogtepunt gesorg toe 'n Merino-ooi se ses jaar oue vag afgeskeer is.

1597 keer gelees | 3 kommentaar

Huguenot-kaas is Suiwelproduk van die Jaar

'n Ses maande verouderde Huguenot-kaas is as 2013 se Suiwelproduk van die Jaar bekroon.

463 keer gelees | 0 kommentaar

Bayer wil landboufokus groei

Een van die wêreld se farmaseutiese reuse vier sy 150ste bestaanjaar, en het groot planne vir die toekoms.

332 keer gelees | 0 kommentaar

Kolskoot vir Bien Donné se agri-week

Die onlosmaaklike band van die verbruiker met die landbou het die afgelope week by duisende verbruikers in die Wes-Kaap inslag gevind.

323 keer gelees | 0 kommentaar

Saai nou meer as presisie op plaasvlak

Die grootste span landboudeskundiges in Afrika is gereed om boere by te staan met voorloper-tegnologie.

666 keer gelees | 0 kommentaar

‘Drone’ om renosters te beskerm

Onbemande vliegtuie, oftewel ‘drone’, wat gewoonlik as doodsmasjiene beskryf word, word nou aangewend om renosters se lewens te red.

742 keer gelees | 4 kommentaar

Feesjolyt in die Nuyvallei

Vanjaar se Nuyvallei Fees beloof vermaak vir oud en jonk en vind op 11 en 12 Mei plaas in dié vallei tussen Worcester en Robertson.

473 keer gelees | 0 kommentaar

Turksvy hou groot waarde vir landbou

Die “aspoestertjie” van gewasse in Suid-Afrika, die turksvy, hou groot kommersiële waarde vir die landbou in, sê kenners.

1180 keer gelees | 11 kommentaar

Vreemde skaaplam in Swartland

'n Abnormale lam, wat nes 'n mens-baba lyk, het saam met 'n gewone lammetjie die lig op 'n Swartlandse plaas gesien.

4531 keer gelees | 3 kommentaar

Prokureurs: Kies slim, vermy slaggate

Kies die regte regsverteenwoordiger en vermy die slaggate waarin Jan Alleman so maklik kan val.

404 keer gelees | 1 kommentaar

Produksie van sojabone blom – grondbone taan

Die produksie van sojabone beleef ongekende groei, terwyl die die afname in die produksie van grondbone kommer wek.

481 keer gelees | 0 kommentaar

Pasop vir rooiwater en bloutong!

Nuttige inligting is vervat in Maart se verslag van veesiektes wat oral in Suid-Afrika voorgekom het.

847 keer gelees | 0 kommentaar

Internet: Nuwe satellietdiens vir boere

Die stryd wat Suid-Afrikaanse boere voer vir vinnige breëband-internettoegang en betroubare, bekostigbare telefoonverbindings, is verby.

913 keer gelees | 5 kommentaar

Pak insette intelligent aan

Koppe bymekaarsit is krities tot volhoubare sukses, sê een van SA se voorste landbou-ondernemings.

650 keer gelees | 1 kommentaar

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights