Wen 2000 liter diesel!

Deur Jan Bezuidenhout
19 Maart 2017
Wen 2000 liter diesel, afgelaai op jou plaas! Skryf nou in.

Skryf nou in vir dié kompetisie, waarin jy 2000 liter diesel kan wen. Die borg van die kompetisie, Brandvlei-Verspreiders van Randfontein in Gauteng, bied die kompetisie aan met die samewerking van Landbouweekblad en Landbou.com.

Om vir die prys in aanmerking te kom, moet ʼn deelnemer die kompetisievorm hieronder volledig invul. Die naam van die wenner sal tydens die Nampo-Oesdag getrek en bekend gemaak word.

Brandvlei-Verspreiders sal die diesel op die wenner se plaas gaan aflaai. Die wenner moet ten minste ʼn 2000 liter-tenk beskikbaar hê vir die aflaai.

Lees die volledige reëls op die meegaande inskrywingsvorm (sien Aanhangsels hieronder) en vul die kompetisievorm daarna in.

Brandvlei-kompetisie

Wen 2000 liter diesel
Aanhangsels

Kommentaar

Kommentaar (3) “Wen 2000 liter diesel!

  1. Rachel de Klerk
    Rachel de Klerk

    Dankie aan Brandvlei Verspreiders vir die geleentheid

  2. Albert Bezuidenhout
    Albert Bezuidenhout

    Dis met groot dankbaarheid wat ek die geleentheid aangryp om ook my dank aan Brandvlei Verspreiders te gee!

  3. Hanco Potgieter
    Hanco Potgieter

    Sjoe, as ek dit wen, gee ek dit aan my oupa wat so hard werk!!


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels