Nuus


Voorlopige berekeninge deur die BFAP bepaal dat die landbousektor duisende werksgeleenthede weens loonverhogings kan verloor.

553 keer gelees | 0 kommentaar 17 Mei 2013


Die Omnia/Graan SA-boerepatente-kompetisie vier vanjaar sy 25ste verjaardag en bly immer gewild.

592 keer gelees | 2 kommentaar 17 Mei 2013


Zimbabwe se nuwe grondwet beteken dat boere, wie se grond onteien is, nie hul plase sal kan terugkry nie.

795 keer gelees | 2 kommentaar 17 Mei 2013


Verskeie mense wat die Nampo-Oesdag die week besoek, staan verstom oor wat hulle teëkom, sê Graan SA.

738 keer gelees | 2 kommentaar 16 Mei 2013


’n Afvaardiging van Nigerië besoek Suid-Afrika tans om meer te leer van die landbou en hoe om hul eie bedryf uit te bou.

356 keer gelees | 0 kommentaar 16 Mei 2013


Beesboere sal meer vleis op dieselfde grond moet produseer om meer proteïene aan die groeiende bevolking the lewer.

732 keer gelees | 4 kommentaar 16 Mei 2013


As een skakel in die landbou-waardeketting moes wegval, gaan dit die totale bedryf op die ou end kelder, aldus Agri SA.

367 keer gelees | 0 kommentaar 15 Mei 2013


Projek Suiderkruis, wat landelike veiligheid wil bevorder deur 4 263 km af te lê, is by die Nampo-Oesdag bekend gestel.

435 keer gelees | 0 kommentaar 15 Mei 2013


Later vandeesmaand hou SAfm en WWF-SA ’n radiodebat met uitgesproke kenners oor die prys van water in Suid-Afrika.

361 keer gelees | 1 kommentaar 15 Mei 2013


As die skaliegas daar is, moet daar ’n manier wees om dit te veilig te ontgin, sê die Minister van Energie.

413 keer gelees | 3 kommentaar 15 Mei 2013


Astral Foods se bedryfswins het die afgelope jaar met 80% gedaal, maar hy is optimisties oor die komende jaar.

245 keer gelees | 0 kommentaar 15 Mei 2013


As die landbou kan produseer soos dit moet, maak dit nie saak of dit wit of swart is nie, sê prof. Karaan.

353 keer gelees | 1 kommentaar 15 Mei 2013


Die TLU SA is baie bekommerd ná afloop van ’n vergadering oor plaaswerkerlone in De Doorns.

830 keer gelees | 2 kommentaar 14 Mei 2013


Koringboere in die Swartland en dele van die Suid-Kaap het tydelik ophou plant weens droë toestande, sê Graan SA.

510 keer gelees | 1 kommentaar 14 Mei 2013


Die Regering moet 'n aksieplan opstel om die probleme van die landbougemeenskap op te los en nie net dialoog voer nie.

462 keer gelees | 0 kommentaar 14 Mei 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights