Nuus


Die afwaartse lopie van trekkerverkope in Maart is in April voortgesit, aldus die SA Landboumasjinerie-vereniging.

398 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


Een plaasmoord en twee plaasaanvalle is in die eerste agt dae van Mei deur die TLU SA aangeteken.

1248 keer gelees | 3 kommentaar 8 Mei 2013


Dreigemente van hernieude stakings in die landbou doen die rondte kort voor ’n belangrike vergadering.

1191 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


Twee liggame in die wynbedryf, VinPro en Wynkelders SA, gaan op 1 Julie een organisasie word, is aangekondig.

415 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


Me. Tina Joemat-Pettersson was nêrens te sien by die Boere leer Boere-konferensie vir boere uit Afrika in Pretoria nie.

652 keer gelees | 1 kommentaar 8 Mei 2013


’n Aartappelboer en voormalige Vroueboer van die Jaar-wenner is aangestel as voorsitter van Agri Mega NWM.

371 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


Veeboere in die distrik Aurora aan die Weskus is raadop met luiperds wat hul vee vang en groot skade veroorsaak.

3779 keer gelees | 18 kommentaar 8 Mei 2013


Nog een van die verdagtes wat aangekeer is vir die wrede moorde van die Fourie-egpaar van Trompsburg is skuldig bevind.

338 keer gelees | 1 kommentaar 7 Mei 2013


Bouwerk aan die eerste windplaas in die Overberg, wat sowat 27 MW krag sal voorsien, het onlangs begin.

557 keer gelees | 1 kommentaar 7 Mei 2013


Die Ministers van Landbou van Suid-Afrika en Duitsland het onlangs vergader en onder meer die sitrusbedryf bespreek.

391 keer gelees | 0 kommentaar 7 Mei 2013


’n Aksieplan vir omgewingsbewaring, met renosterstroping in gedagte, is deur Suid-Afrika en Viëtnam onderteken.

360 keer gelees | 3 kommentaar 7 Mei 2013


Sowat 'n week voordat die jaarlikse Nampo-Oesdag sy hekke vir besoekers open, is die terrein die ene bedrywigheid.

972 keer gelees | 3 kommentaar 7 Mei 2013


Programme vir boervestiging, en wat van bevoordeeldes verwag word, het wesenlik verander, sê dr. Frikkie Liebenberg.

451 keer gelees | 0 kommentaar 7 Mei 2013


Absa Oesversekering het besluit om eise ná nagmuis-skade te oorweeg as 'n boer kan bewys hy het voorsorg getref.

528 keer gelees | 2 kommentaar 7 Mei 2013


’n Strategie om die pluimveebedryf teen invoer te beskerm, word tans deur Regering saamgestel.

685 keer gelees | 4 kommentaar 6 Mei 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights