Nuus


'n Bekende in Suid-Afrika se landboukringe, dr. Theo de Jager, is tot die voorsitter van Sacau verkies.

364 keer gelees | 0 kommentaar 21 Mei 2013


Skeertoerusting ter waarde van R2 miljoen is aan skeerhuise in die landelike gebiede van die Oos-Kaap geskenk.

297 keer gelees | 3 kommentaar 21 Mei 2013


Kaap Agri het uitstekende finansiële resultate aangeteken, met sy wins wat met 34% verbeter het.

443 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Mnr. Peter Hardie van Barkly-Oos, 'n leier in die wolbedryf, is oorlede.

339 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Skerp stygings in kospryse het die landbou-omgewing totaal verander, sê prof. André Jooste van Aartappels SA.

556 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Die verhoging van die minimumloon beteken boere kan nie anders as om die beste kultivars te plant nie.

601 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Voorlopige berekeninge deur die BFAP bepaal dat die landbousektor duisende werksgeleenthede weens loonverhogings kan verloor.

874 keer gelees | 0 kommentaar 17 Mei 2013


Die Omnia/Graan SA-boerepatente-kompetisie vier vanjaar sy 25ste verjaardag en bly immer gewild.

901 keer gelees | 4 kommentaar 17 Mei 2013


Zimbabwe se nuwe grondwet beteken dat boere, wie se grond onteien is, nie hul plase sal kan terugkry nie.

1193 keer gelees | 4 kommentaar 17 Mei 2013


Verskeie mense wat die Nampo-Oesdag die week besoek, staan verstom oor wat hulle teëkom, sê Graan SA.

1020 keer gelees | 4 kommentaar 16 Mei 2013


’n Afvaardiging van Nigerië besoek Suid-Afrika tans om meer te leer van die landbou en hoe om hul eie bedryf uit te bou.

436 keer gelees | 0 kommentaar 16 Mei 2013


Beesboere sal meer vleis op dieselfde grond moet produseer om meer proteïene aan die groeiende bevolking the lewer.

984 keer gelees | 6 kommentaar 16 Mei 2013


As een skakel in die landbou-waardeketting moes wegval, gaan dit die totale bedryf op die ou end kelder, aldus Agri SA.

408 keer gelees | 0 kommentaar 15 Mei 2013


Projek Suiderkruis, wat landelike veiligheid wil bevorder deur 4 263 km af te lê, is by die Nampo-Oesdag bekend gestel.

465 keer gelees | 0 kommentaar 15 Mei 2013


Later vandeesmaand hou SAfm en WWF-SA ’n radiodebat met uitgesproke kenners oor die prys van water in Suid-Afrika.

397 keer gelees | 1 kommentaar 15 Mei 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights