Nuus


Die wisselvalligheid van die rand en olieprys bemoeilik voorspellings, maar ekonome verwag nog dalings in brandstofpryse.

976 keer gelees | 0 kommentaar 29 April 2013


Australiese vrugteboere in die Goulburn-vallei sit met hul hande in hul hare terwyl hul vrugte op die grond verrot.

1215 keer gelees | 2 kommentaar 29 April 2013


Sitrusboere hou hul asem op oor die voorkoms van swartvleksiekte en moontlik strenger maatreëls deur die EU.

512 keer gelees | 0 kommentaar 29 April 2013


Reg Weiss (83), ’n stigterslid en lewenslange erepresident van Landbouskrywers SA, is in die Paarl oorlede.

463 keer gelees | 0 kommentaar 29 April 2013


'n Staking onder skeerders by die SA skaapskeerkampioenskap stuur skokgolwe deur die wolbedryf.

1245 keer gelees | 7 kommentaar 28 April 2013


Ekonomiese groei in Suid-Afrika belemmer streeksgroei in Afrika suid van die Sahara, sê die Internasionale Monetêre Fonds.

925 keer gelees | 0 kommentaar 26 April 2013


Die SA skaapskeerkampioenskap wat by die Bloemskou sou plaasvind, is afgelas weens 'n staking onder deelnemers.

1552 keer gelees | 13 kommentaar 26 April 2013


Onderstepoort Biologiese Produkte sê sy entstowwe is doeltreffend wanneer dit reg en verantwoordelik gebruik word.

498 keer gelees | 3 kommentaar 26 April 2013


Planne om die omstandighede vir plaaswerkers te verbeter, word deur die Wes-Kaapse departement van landbou onderneem.

607 keer gelees | 0 kommentaar 26 April 2013


Danksy studiebeurse is ses jong Suid-Afrikaanse kaasmakers op pad Frankryk toe om by kenners te leer.

500 keer gelees | 0 kommentaar 25 April 2013


SABMiller beplan om eersdaags 'n nuwe vermoutingsaanleg ten bedrae van R700 miljoen by Alrode te bou.

479 keer gelees | 0 kommentaar 25 April 2013


Die DA meen dat geld wat verlede jaar aan Bawsi toegestaan is, gehelp het met die Wes-Kaapse plaaswerkerstaking.

991 keer gelees | 4 kommentaar 25 April 2013


Talle nuwe trekkers en werktuie wat vir opkomende boere geoormerk is, vergaar stof op 'n leë dorpserf op Vrede.

2845 keer gelees | 28 kommentaar 25 April 2013


’n Britse publikasie het me. Su Birch vir haar bevordering van die SA wynbedryf vereer.

327 keer gelees | 0 kommentaar 24 April 2013


Die staat beoog om vanjaar nog 730 plase wat aan begunstigdes as deel van grondhervorming bewillig is, te herkapitaliseer.

1038 keer gelees | 4 kommentaar 24 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights