Nuus


Die man wat skuldig bevind is aan die moord op ’n egpaar by Trompsburg is twee keer tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

646 keer gelees | 2 kommentaar 2 Mei 2013


Agri SA wil weet presies waarvoor die geld gebruik is wat deur die Regering aan Bawsi bewillig is.

551 keer gelees | 2 kommentaar 2 Mei 2013


'n Skielike oplewing in die produsenteprys van rooivleis, plus beter markvooruitsigte , is baie goeie nuus vir veeboere.

1967 keer gelees | 0 kommentaar 1 Mei 2013


Die DA vra vir dr. Pieter Mulder se bedanking na aanleiding van sy teenkanting teen die verskaffing van staatsgeld aan Bawsi.

1579 keer gelees | 13 kommentaar 30 April 2013


Rooivleisprodusente boer tans onder geweldige druk, met hoë produksiekoste en laer pryse op die mark.

1151 keer gelees | 2 kommentaar 30 April 2013


Goeie reën in die Wes-Kaap en beter pryse motiveer koringboere om vanjaar meer hektare te plant, sê die Oesskattingskomitee.

595 keer gelees | 0 kommentaar 30 April 2013


Die wisselvalligheid van die rand en olieprys bemoeilik voorspellings, maar ekonome verwag nog dalings in brandstofpryse.

1004 keer gelees | 0 kommentaar 29 April 2013


Australiese vrugteboere in die Goulburn-vallei sit met hul hande in hul hare terwyl hul vrugte op die grond verrot.

1235 keer gelees | 2 kommentaar 29 April 2013


Sitrusboere hou hul asem op oor die voorkoms van swartvleksiekte en moontlik strenger maatreëls deur die EU.

525 keer gelees | 0 kommentaar 29 April 2013


Reg Weiss (83), ’n stigterslid en lewenslange erepresident van Landbouskrywers SA, is in die Paarl oorlede.

476 keer gelees | 0 kommentaar 29 April 2013


'n Staking onder skeerders by die SA skaapskeerkampioenskap stuur skokgolwe deur die wolbedryf.

1270 keer gelees | 7 kommentaar 28 April 2013


Ekonomiese groei in Suid-Afrika belemmer streeksgroei in Afrika suid van die Sahara, sê die Internasionale Monetêre Fonds.

952 keer gelees | 0 kommentaar 26 April 2013


Die SA skaapskeerkampioenskap wat by die Bloemskou sou plaasvind, is afgelas weens 'n staking onder deelnemers.

1585 keer gelees | 13 kommentaar 26 April 2013


Onderstepoort Biologiese Produkte sê sy entstowwe is doeltreffend wanneer dit reg en verantwoordelik gebruik word.

521 keer gelees | 3 kommentaar 26 April 2013


Planne om die omstandighede vir plaaswerkers te verbeter, word deur die Wes-Kaapse departement van landbou onderneem.

623 keer gelees | 0 kommentaar 26 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights