Nuus


Die kosteknyptang en 'n verwagte langdurige droogte gaan die aantal boere in SA tot 7000 verminder.

2870 keer gelees | 16 kommentaar 23 Mei 2013


’n Uitbreking van voëlgriep onder mense kom China se pluimveebedryf duur te staan.

273 keer gelees | 0 kommentaar 23 Mei 2013


Wolpryse het met 8% verbeter nadat die rand sy laagste vlak teenoor die Amerikaanse dollar in vier jaar behaal het.

363 keer gelees | 0 kommentaar 23 Mei 2013


Altesame 602 grondeise is in die vorige boekjaar in die land afgehandel, met die meeste in die Wes-Kaap.

539 keer gelees | 0 kommentaar 23 Mei 2013


Melkboere in die Vrystaat is moedeloos oor die kosteknyptang en die lae pryse wat hulle vir hul produkte kry.

809 keer gelees | 4 kommentaar 22 Mei 2013


’n Boer van KwaZulu-Natal wat tydens ’n plaasaanval gewond is, het self hospitaal toe bestuur.

713 keer gelees | 2 kommentaar 22 Mei 2013


Die konstruksiewerk aan Eskom se eerste grootskaalse projek vir hernubare energie by Vredendal begin eersdaags.

409 keer gelees | 1 kommentaar 22 Mei 2013


Swartlandse boere wat hul koringplantery verlede week tydelik gestaak het, se trekkers dreun weer.

488 keer gelees | 0 kommentaar 22 Mei 2013


Hy kan nie anders nie as om me. Joemat-Pettersson te veroordeel vir haar skenking aan Bawsi, sê mnr. Gerrit van Rensburg.

663 keer gelees | 2 kommentaar 22 Mei 2013


Die wyndruif-oes van die 2013-seisoen het alle verwagtinge oortref, met die grootste oes nóg wat verwerk word.

427 keer gelees | 0 kommentaar 21 Mei 2013


Vrese oor loonverhogingseise en stakings laat die rand verswak, wat dalings in brandstofpryse teenwerk, sê 'n ekonoom.

524 keer gelees | 0 kommentaar 21 Mei 2013


'n Bekende in Suid-Afrika se landboukringe, dr. Theo de Jager, is tot die voorsitter van Sacau verkies.

413 keer gelees | 0 kommentaar 21 Mei 2013


Skeertoerusting ter waarde van R2 miljoen is aan skeerhuise in die landelike gebiede van die Oos-Kaap geskenk.

352 keer gelees | 3 kommentaar 21 Mei 2013


Kaap Agri het uitstekende finansiële resultate aangeteken, met sy wins wat met 34% verbeter het.

535 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Mnr. Peter Hardie van Barkly-Oos, 'n leier in die wolbedryf, is oorlede.

405 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights